AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Distell het planne met droogte

Distell neem stappe om die uitwerking van die droogte op druiweproduksie te versag.

Meditereense druifkultivars, droogtebestande onderstokke en waterbesparende maatreëls is alles maniere hoe Distell, een van die grootste wynprodusente in die land, droogtetoestande die hoof probeer bied.

“Suid­-Afrikaanse wyndruifprodusente moet hulle staal vir waarskynlike weer­uiterstes en moet hulle beter by droogtetoestande aanpas,” het mnr. Erhard Wolf, verantwoordelik vir Distell se druiwe- en wynvoorraad, gesê in ’n oorsig oor die afgelope parstyd. Die projeksies is dat die El-Niño-­verskynsel nog vir ’n tydjie met ons gaan wees en ons is nie seker of ons vanjaar genoeg winterreën gaan kry nie.”

Volgens hom het Distell die laaste tyd meer Meditereense kultivars, soos tempranillo, mourvèdre, Grenache noir, graciano en albarino aangeplant. “Hulle kan droër toestande beter weerstaan. Dit gaan ook oor diversiteit. In die wynbedryf is dit altyd ’n uitdaging om ’n nuwe handelsmerk op die mark te sit en jy moet maniere vind om anders te wees vir die verbruiker en sy belangstelling te prikkel. Dié interessante kultivars se beginpunt is gewoonlik versnitwyne, maar daar is ook geleenthede om enkelkultivarprodukte staan te maak.”

Wanneer meer gevestigde kultivars, soos Cabernet sauvignon, Merlot, Pinotage of Sauvignon blanc, geplant word, kies hulle droogtebestande onderstokke.

Goed vir die beursie

Wolf sê die maatskappy pas ook waterbesparende strategieë “van die grond tot in die kelder” toe. Hulle volg onder meer besproeiingstegnieke soos tekortbesproeiing, oftewel deficit irrigation, en in die kelders word koeltorings se water herbenut. Die verkoelprosesse word meer doeltreffend gemaak en waterslim-skoonmaakmetodes moet gevolg sodat water nie vermors word nie.

Dis nie net sag op die sak nie, maar hou ook bemarkingsvoordele in. “Vir die meeste verbruikers is dit ononderhandelbaar dat jy volhoubaardheid dwarsdeur die waardeketting, of dit nou mense of die omgewing is, moet nastreef. ’n Mens sien gewoonlik op na die kostes wat sulke aksies verg, maar later kom jy agter daar is groot koste­voordele. Ons gaan nog baie meer vir water en elektrisiteit en die verwydering van afval betaal, so jy moet maniere vind om dit om dit so doeltreffend moontlik te benut.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot