AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Distrikte in N-Kaap se grondpryse daal

Al hoe meer transaksies vir grondverkope in Mpumalanga en die Noord-Kaap is groter as 300 ha, toon 'n ontleding van grondverkope in Suid-Afrika.

Die volgende ontleding van grondverkope in Suid-Afrika is van transaksies vir grond wat groter is as 10 ha in Mpumalanga, die Noord-Kaap en Noordwes vanaf Maart verlede jaar tot Februarie vanjaar.

In Mpumalanga was daar ’n dalende neiging in twee van die ses distrikte. Altesame 446 transaksies het 118 547 ha teen R2,765 miljard behels. Daarvan was 84 (19%) ooreenkomste van kleur, wat 32 066 ha (27%) teen R676 miljoen behels het. Al hoe meer transaksies (30%) is vir grond groter as 300 ha. In die distrik Komatipoort het die prys vir rand/hektaar met R 4 671 in die afgelope 12 maande toegeneem.

In die Noord-Kaap is 278 transaksies in 21 distrikte gesluit. Dit het 533 641 ha teen R2,069 miljard behels. Daarvan was 28 transaksies van kleur (10%), wat 70 014 ha (13,1%) teen R370 miljoen (17,8% van die totale waarde) verteenwoordig. Grondpryse in die distrik Kenhardt is veral aan die klim, met 'n toename in rand/hektaar van R3 761.

Altesame 65% van die transaksies was vir grond groter as 300 ha. In nege (42,8%) van die distrikte is dalende prysneigings waargeneem. Altesame 601 transaksies het in 14 distrikte in Noordwes plaasgevind. Net ses van die distrikte se pryse het gedaal.

Altesame 188 424 ha is verhandel teen R4,829 miljard. Daarvan was 97 (16%) ooreenkomste van kleur, wat 12,2% van die totale waarde behels het. Altesame 27% van die transaksies was vir grond kleiner as 50 ha.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.0%
Rand - Euro
19.34
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot