AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9384
0,00
CORN
03 Okt
-
4797
0,00
SOYA
03 Okt
-
9314
0,00
SUNS
03 Okt
-
10079
0,00
WEAT
03 Okt
-
7065
0,00
WMAZ
03 Okt
-
4845
0,00
YMAZ
03 Okt
-
4793
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Diversiteit dryf BKB se stewige prestasie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Johan Norval
Foto: Johan Norval
Die kwellinge van die covid-19-pandemie was nie ’n groot hindernis vir BKB nie, en die groep se prestasie vir die boekjaar tot einde Junie 2021 was stewiger as verwag.

Mnr. Johan Stumpf, uitvoerende hoof sedert 2020, skryf dit toe aan die diversiteit van BKB se bedrywighede en die groep se streng klem om nie-noodsaaklike uitgawes te besnoei.

BKB se waarde van sake het jaar-op-jaar met R13,2 miljard gegroei, en sy wins voor belasting het van R18,8 miljoen in die 2020-boekjaar tot R148,9 miljoen in die 2021-boekjaar gestyg.

Ebitda (verdienste voor rente, belasting, waardeverminderings en afskrywings) het met 66% gegroei, van R179,2 miljoen tot R282,5 miljoen. Stumps sê die diversiteit van die groep se bedrywighede was ’n beduidende krag in die ongekende tye. 

Goeie pryse

Goeie vertonings in die vesel-, lewendehawe-, kleinhandel- en suikerafdelings is verdere bydraende faktore tot die goeie resultate, asook goeie resultate in die graanstoor- en hanteringsafdeling binne die PakHouse Brand-afdeling.

Die maatskappy kon danksy sy betrokkenheid by ’n breë spektrum landbouprodukte, van basiese voedselsoorte tot luukse produkte, die voortslepende uitwerking van die pandemie teëwerk, die impak daarvan bestuur en buigsaam bly vir die veranderinge.

Wolpryse is weer besig om te herstel en House of Fibre, BKB se onafhanklike bokhaarmakelaar, kry nou genoeg bokhaar in om die besigheid suksesvol te maak. Lesotho se skeersel word weer eens deur Suid-Afrika en BKB se stelsels bemark. BKB se wolprodusente is tans die grootste verskaffers van volhoubare wol (RWS) en bokhaar (RMS) aan die wêreld. Dit het ’n bykomende inkomste van R80 miljoen vir boere ingebring.

Die afdeling vir lewendehaweverhandeling se bedryfswins het met 142% verbeter danksy die hoër vraag en pryse vir diere en vleisprodukte van goeie gehalte, veral op uitvoermarkte.

Die finansiële vertoning van PakHouse Brands, BKB se verwerkingsfiliaal, het met 40% jaar-op-jaar verbeter omdat sy goedere en dienste tydens die inperking as noodsaaklik gesien is en sy sake soos normaal kon voortgaan. 

Skuld verminder

Volgens Stumpf was die strategiese klem vir die afgelope boekjaar om die agteruitgang van die finansiële resultate van 2019 en 2020 teen te werk.

Die verdienste per aandeel en wesensverdienste per aandeel het toegeneem met onderskeidelik 587% tot 133 sent en 259% tot 132 sent. Die netto skuld is met R66,6 miljoen verminder danksy  soliede bedryfskontantinvloei en dissipline met die bestuur van werkende kapitaal. Die raad het ’n bruto dividend van 40 sent per aandeel goedgekeur, wat 35 sent meer is as die 5 sent per aandeel in die vorige boekjaar.

Volgens mnr. Jannie van Niekerk, BKB se finansiële direkteur, sal BKB in die komende jaar daarop konsentreer om die konserwatiewe skuldvlakke te onderhou, en om die groep in ’n posisie te plaas wat groei moontlik maak en nuwe sakegeleenthede ontsluit. Die proses om die groep op die Kaapstadse aandelebeurs te noteer (voorheen die 4AX-beurs) is tans aan die gang.

Volgens Stumpf is die verwagting dat lewendehawepryse in die komende jaar sterk sal bly, maar volumes kan verminder weens die opbou van kuddes ná die droogte. Natuurlike veselpryse het goed herstel ná die aanvanklike aanslag van die pandemie. Gunstige markte word in die nabye toekoms verwag, hoewel die omgewing wisselvallig bly.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+0.0%
Rand - Pond
20.18
+0.1%
Rand - Euro
17.54
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,698.30
-0.1%
Silwer
20.84
+0.6%
Palladium
2,248.01
+1.1%
Platinum
910.50
+0.7%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,815
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot