AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Doeltreffendheid van antibiotika daal

Prof. Gareth Bath het gevra die Herkouerveterinêre Vereniging van SA moet ’n standpunt teenoor die onverantwoordelike gebruik van antibiotika inneem.

Wêreldwye kommer oor die dalende doeltreffendheid van antibiotika omdat baie patogene weerstand daarteen opbou, het dr. Alice Sigobodhla, waarnemende direkteur vir medisyne-evaluasie en navorsing van die Medisynebeheerraad, op die Herkouerveterinêre Vereniging van Suid-Afrika (RuVASA), op die vereniging se jaarkongres op Polokwane gesê.

Sy het groter verantwoordelikheid oor die gebruik van antibiotika bepleit en veeartse gevra om hierdie middels verantwoordelik voor te skryf.

Prof. Gareth Bath, wetenskaplike programkoördineerder van die kongres, het gevra RuVASA moet ’n standpunt teenoor die onverantwoordelike gebruik van antibiotika inneem. Dikwels is die gebruik van sulke middels bloot om swak bestuur toe te smeer. Hy het vertel hoe maklik dit soms vir boere is op hierdie middels self oor die toonbank te koop.

Sigobodhla het gesê antibiotika speel reeds vir meer as 50 jaar ’n belangrike rol in menslike en dieregesondheid. In 2010 is 63 200 ton van dié middels wêreldwyd in dierebedrywe gebruik. Dié syfer kan teen 2030 tot 105 600 ton toeneem in ’n poging om tred met die stygende vraag van voedsel te hou. Gevolglik word beraam dat die gebruik van antibiotika in die dierebedrywe van Suid-Afrika, Brasilië, Rusland, Indië en China in 2030 met 99% sal toeneem en vir menslike gebruik met 13%.

Ruim 80% van alle antibiotika word reeds in die wêreld vir landboudoeleindes aangewend. In Suid-Afrika word 68% van die antibiotika in voer gebruik, waarvan die oorgrote meerderheid as groeibevorderraars geregistreer is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.03
-0.4%
Rand - Pond
19.58
-1.0%
Rand - Euro
17.43
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.74
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,644.44
+0.1%
Silwer
18.91
+0.2%
Palladium
2,079.00
+0.3%
Platinum
866.50
+0.9%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
56,993
-0.2%
Alle aandele
63,280
-0.2%
Hulpbronne 10
56,076
-0.4%
Industriële 25
79,021
+0.8%
Finansiële 15
13,910
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot