AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Doen aanlyn aansoek vir Zim-permitte

Zimbabwiese werkers in Suid-Afrika kan binnekort aanlyn aansoek doen vir hul nuwe spesiale permitte om hier te woon en werk.

Zimbabwiese werkers met tydelike permitte, kan binnekort ook aanlyn aansoek vir die nuwe spesiale permit (ZSP).

Nagenoeg 250 000 Zimbabwiërs het in 2009 tydelike permitte gekry om in die land te kan woon en werk. Dié tydelike permithouers sal vanaf 1 Oktober tot 31 Desember vanjaar aansoek kan doen vir die nuwe permit wat aan sekere voorwaardes gekoppel sal wees.

Duisende Zimbabwiërs is in die landbousektor werksaam. Mnr. Malusi Gigaba, Minister van Binnelandse Sake, het gesê die kantore van die Departement van Binnelandse Sake is gereed om die aansoekproses volgende week af te skop.

Altesaam vier nuwe visum- en permit-sentrums is opgerig in Midrand, Kaapstad, Limpopo en Durban. Ansoeke kan ook by die bestaande sentrums in George, Port Elizabeth, Kimberley, Bloemfontein, Nelspruit en Rustenburg ingedien word.

Gigaba het gesê 120 personeellede sal hulle op die ZSP-aansoeke toespits.

Boere kan hulle werkers help om aansoeke aanlyn te doen by www.vfsglobal.com/zsp/southafrica.

Gigaba meen die aansoekfooi van R870 vir die ZSP is redelik as dit met ander soortgelyke visums en permitte vir dieselfde tydperk vergelyk word en boonop is infrastruktuur ingerig sodat die Zimbabwiërs in Suid-Afrika aansoek kan doen.

Die ZSP-permit, wat permithouers sal toelaat om in die land te bly, werk, sake te doen en te studeer sal tot 31 Desember 2017 geldig wees. Zimbabwiërs wat in die land wil aanbly wanneer dié permit verval, sal vanaf 1 Januarie 2017 tot einde Desember 2017 kans hê om terug na hulle land te keer om vir die nodige visums en permitte onder die Wet op Immigrasie aansoek te doen.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.05
+0.2%
Rand - Euro
17.64
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,713.86
+0.1%
Silwer
20.81
+0.7%
Palladium
2,271.47
+0.4%
Platinum
929.00
+0.4%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot