AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Dok Faffa maan teen dieresiektes

Dieresiektes met gepaardgaande groot ekonomiese verliese gaan veeboere weer tref as hulle nie daarteen waak nie, sê dr. Faffa Malan.

Malan het op ’n boeredag van mnre. Leonard en Rodney Neuman van Vrede gesê boere het groot geskrik toe slenkdalkoors onlangs epidemiese afmetings aangeneem het, maar hulle ent reeds weer minder.

Die siekte gaan hulle weer tref, asook Wesselsbron-, knopvel- en drie-daestywe- siekte. Hulle moet ook op die uitkyk wees vir Johne se siekte en brandsiekte. Rooiwater neem ook tans toe. Malan het boere aangemoedig om hul vee gereeld in te ent en te dip.

“Moenie oor die prys van veemiddels kla nie, want dit is baie goedkoper as ’n bees of skaap wat vrek. Boere kla ook oor die doeltreffendheid van entstowwe, maar hulle moet eers seker maak hulle gebruik en bêre die middels op die regte manier om maksimum doeltreffendheid te verseker,” het hy gesê. Inheemse parasiete is deel van die skepping en kan nie uitgeroei word nie. “Pas eerder by die natuur aan.”

Druk lei tot siektes
Boere hok vee in hokkies en kampies in waar hulle aan druk en stres onderwerp word. Dan neem siektes toe. Boerdery met skaars wild is ’n voorbeeld, want sulke diere vrek gou van onder meer siektes wat deur bosluise oorgedra word.

Skape op aangeplante weiding en vee in ’n voerkraal is aan net soveel druk onderworpe. “As ’n mens intensief boer, is dit jou lot dat dieresiektes jou vee gaan afmaai, ” sê Malan.

Sommige siektes word van elders na ’n plaas oorgedra. Dus is dit belangrik om hekke toe te hou, vreemde diere eers in kwarantyn te plaas en vreemdelinge weg te hou, want hulle kan siektes aan hul skoene en voertuie aandra.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.28
+1.4%
Rand - Pond
22.43
+1.0%
Rand - Euro
19.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.22
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
981.98
+1.0%
Palladium
1,444.54
+2.7%
Goud
1,967.98
+1.4%
Silwer
22.93
+2.4%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,757
+1.4%
Alle aandele
75,243
+1.3%
Hulpbronne 10
65,777
+0.2%
Industriële 25
101,692
+1.8%
Finansiële 15
15,282
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Saam dinge aanpak !
Ek is n eerlikke opregte reguit man Hou nie van komplikasies nie Gryp die bul by die horings Hou van rondry en nuwe plekke plaaslik en oorsee besoek !! Positiewe uitkyk op lewe...
Blank
Ek is redelik jonk van gees. Hou van dans en kook. 'N sin vir humor is belangriker as 'n resiesfiets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot