AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Dokumentêre rolprent plaas ontwikkeling van kleinboere in kollig

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Peter Pentz
Ter illustrasie. Foto: Peter Pentz
Suid-Afrika se meer as 2 miljoen kleinboere speel ’n belangrike rol in huishoudelike voedselsekerheid en inkomste. Ongelukkig boer baie van hulle nie tot hul volle potensiaal nie.

Daarom is Graan SA sedert sy totstandkoming in 1999 by die ontwikkeling van boere betrokke ten einde die welvaart van die landbousektor te bevorder om voedselsekerheid, die lewer van ’n inkomste vir diegene met grond, die beskerming van natuurlike bronne en werkskepping te verseker.

Danksy vennootskappe tussen Graan SA, die regering en ander belanghebbendes in die sektor, soos Bayer, is verskeie boere opgehef. Hul opbrengste het toegeneem, hulle boer winsgewender en het boonop beter en meer volhoubare boerpraktyke aangeleer.

Me. Thembi Shongwe, een van die boere wat by Graan SA se ontwikkelingsprogram baat gevind het, boer naby Breyten in Mpumalanga. Sy sê die program het haar lewe verander. Sy kan haar familie voed en haar gemeenskap steun, en terselfdertyd wins maak met haar produkte. “In my hart is ek ’n boer. Ek voel dat ek iets kan bereik deur te boer.”

Shongwe is een van die boere wat te sien is in Blessings - Feeding Tomorrow Today, ’n nuwe dokumentêre rolprent oor geesdriftige boere wat daarin geslaag het om bo slegte omstandighede uit te styg. Die rolprent is vandeesweek deur Bayer, wat tegnologie vir saad- en gewasbeskerming aan dié boere verskaf, en Graan SA bekend gestel.

Blessings
Me. Mart Willemse, die rolprent se regisseur, saam met klein boere en subbe mnr. Lethiwe Mthethwa en me. Sabatha Mthethwa.

Dr. Dirk Strydom, hoof van bemarking, Nampo en navorsingskoördinering by Graan SA, sê die doel is om kleinskaalse boere in staat te stel om kommersiële opbrengste te behaal. Daarvoor benodig hulle toegang tot gehaltesaad, chemikalieë en misstowwe. Hy sê Bayer help hulle om dié doelwit te behaal deur aan produsente toegang tot die regte tegnologie te bied.

Om kennis oor volhoubare boerpraktyke uit te ruil, vereis ’n goedgestruktureerde netwerk van kundige mense. Graan SA se nege streekkantore en 260 aktiewe studiegroepe bied dié netwerk.

Die volledige dokumentêre rolprent is by https://youtu.be/gVjuwEHvwJg beskikbaar.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-0.0%
Rand - Pond
20.06
+0.2%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,709.85
-0.2%
Silwer
20.66
+0.0%
Palladium
2,253.00
-0.4%
Platinum
925.00
-0.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot