AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8985
35,00
CORN
07 Okt
-
4805
-13,00
SOYA
07 Okt
-
8800
40,00
SUNS
07 Okt
-
10630
150,00
WEAT
07 Okt
-
7207
-3,00
WMAZ
07 Okt
-
5058
-2,00
YMAZ
07 Okt
-
4945
-3,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Doodskoot vir gewillige koper van grond

Die vryemark-beginsel met die verkoop van grond aan die staat het die doodskoot gekry: Die staat gaan waardasies doen.

Die wetgewing wat sal toesien dat die beginsel van gewillige koper/-verkoper nie meer geld waar die Regering grond wil koop vir die doeleiendes van grondhervorming nie, is deur die Nasionale Vergadering goedgekeur.

Dié wetgewing, die Wetsontwerp op die Waardering van Eiendom, maak ook voorsiening vir die aanstelling van ’n grondwaardeerder-generaal. Wanneer die grondwaardeerder-generaal in werking tree, sal grondeienaars wat grond aan die Regering wil verkoop, nie om ’n hoër eiendomsprys kan beding as die prys wat deur die grondwaardeerder-generaal vasgestel is nie. Dit geld ook wanneer die Regering grond vir grondhervorming wil bekom.

Beswaar teen die wetgewing
Die DA, VF Plus en die ACDP het beswaar teen die wetgewing aangeteken. Die wetgewing is na die Nasionale Raad van Provinsies vir oorweging verwys.

Die kantoor van die hoofsweep van die ANC het gesê die goedkeuring van die wetsontwerp sal help met die uitwissing van die struikelblokke wat die spoed van grondhervorming die afgelope 20 jaar gestrem het. “Die benadering van gewillige koper/verkoper, wat die sentrale kenmerk van ons grondhervorming was, het nie die Regering gehelp om sy teiken te bereik om 30% kommersiële landbougrond aan die oorspronklike eienaars te gee nie.”

Die wetgewing is op 6 Maart terugverwys na die portefeuljekomitee vir landelike ontwikkeling en grondhervorming weens 'n tegniese punt.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.15
-0.3%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,712.12
-0.0%
Silwer
20.76
+0.5%
Palladium
2,261.50
-0.0%
Platinum
932.00
+0.7%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,205
-0.4%
Alle aandele
65,577
-0.4%
Hulpbronne 10
63,438
+0.3%
Industriële 25
79,425
-0.8%
Finansiële 15
13,989
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot