AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Dorperramme eers skoon n

Die besluit om die teelgeskiktheid van Dorperramme te verbeter met 'n veldtog teen Brucella Ovis, die siekte wat ramme onvrugbaar kan maak, het vrugte afgewerp. Monsters wat die afgelope jaar geneem is, toon dat dit beslis nodig was, het mnr. Ernest Connan, voorsitter van die SA Dorpertelers-genootskap op die jaarvergadering op Britstown gesê.

Die projek behels dat alle geregistreerde lede alle ramme vir Brucella Ovis moet laat toets. 'n Kudde sal eers as skoon gesertifiseer word as dit 'n tweede toets geslaag het. Die twee toetse moet ten minste twee maande, maar nie langer nie as 'n jaar ná mekaar gedoen word. Die sertifikaat dat 'n kudde skoon is, geld twee jaar. Ná twee jaar is net een toets nodig om die sertifisering te behou.

'n Kudde is nie ná net een toets skoon nie. As net een toets gedoen is, moet alle ramme voor 'n veiling wéér getoets word.

Dr. Jaco Pienaar, staatsveearts op Beaufort-Wes, het gesê dit is noodsaaklik dat ramme betyds voorkomend ingeënt word. As ramme onvrugbaar raak, beteken dit geldelik groot skade vir die boer omdat sy lampersentasie drasties afneem. Die siekte kan nie genees word nie. Goeie entstof bestaan, maar omdat dat lewende entstof is, is dit gevaarlik vir mense en moet dit versigtig gehanteer word.

Ramme moet van 'n ouderdom van 2 tot 4 maande die eerste keer ingeënt word. Hoe jonger die diere is, hoe kleiner is die kans dat hulle al seksueel aktief was of dat hulle 'n reaksie op die entstof sal toon.

Mnr. Connan het gesê hoewel die opheffing van die bek-en-klou-seerverbod weer die geleentheid bied om embrio's uit te voer, bly dit nodig om die ras te beskerm.

"Daar kan nie 'n waarde geheg word aan die belangrikheid om Suid-Afrika as die kern van die ras te behou nie. Onderhandelings is in Australië aan die gang om 'n protokol vir semen-uitvoer op te stel. Ek hoop dat Suid-Afrikaanse stoetboere versigtig genoeg sal wees om nie semen van topgehalte só geredelik beskikbaar te stel soos wat met embrio's gemaak is nie."

9 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot