AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Dowe boere wil die landbou betree

Gehoorgestremde boere wil nou self die landbou toeganklik maak deur ’n groentetonnel-projek te begin.

Heelwat voetwerk is reeds vir die projek gedoen en selfs lande soos Viëtnam en Amerika staan gereed om hulle dowes te stuur om in die Wes-Kaap van die landbou te leer.

Maar die projekbestuurders van die projek, wat die potensiaal het om die landbouw?reld vir dowes w?reldwyd oop te maak, sukkel reeds vier jaar om finansiering hiervoor van die Regering te kry. Om dit te begin word R5 miljoen benodig.

Mnr. Erik de Waal, uitvoerende direkteur van die Gebare-Boere, s? dowes is van die mees ongeletterdes onder die armstes en daar is min geleenthede waar hulle vir die werksektor ontwikkel kan word.

De Waal glo deur die landbou kan dowes opgehef word, nie net deur hulle toegang tot landbou-opleiding en werk te gee nie, maar ook om hulle emosionele en maatskaplike welstand te bevorder. “Ons het net soveel potensiaal soos die horendes, maar die stelsel maak dit nie vir ons moontlik nie. Niks kan werk as dit nie toeganklik vir dowes is nie, nie eens die landbou nie.”

Die Gebare-Boere het reeds ’n mark vir hulle produkte beding. “Ons gaan groente op aanvraag plant. Ons wil ook waatlemoen en spanspek in die winter aanplant. Daar is groot geld hierin,” het De Waal ges?.

Tonnelplaas
De Waal, wat goedkeuring by die Universiteit van Pretoria gekry het om 'n doktorsgraad oor die projek te doen, het reeds ’n bestaande tonnelplaas in die Gordonsbaai-omgewing gekry waar meer as ’n hektaar onder tonnels is wat gebruik kan word. “Daar is 840 dowes in die Helderberg-omgewing wat werkloos is.” Die landbousektor het nog net 0.8% van hulle opgeneem en dit is hoofsaaklik vir stukwerk."

Mnr. Claude Swart, die eerste dowe in die land wat ’n meestersgraad in landbou het, het ges? in die ou bedeling was gestremdes ook benadeel en dié situasie moet spoedig omgekeer word.

Rolspelers aan boord
Die Universiteit van Stellenbosch se departement van agronomie het reeds die Gebare-Boere se tonnelprojek ingesluit as een van sy gemeenskaps-interaksieprojekte om tegniese ondersteuning en mentorskap te bied om te verseker dat die boerdery volhoubaar is.

Intussen het mnr. Stef Potgieter, AfriForum se waarnemende hoof van veldtogte vir mense met gestremdhede, saam met die Gebare-Boere met die mnr. Gerrit van Rensburg, Wes-Kaapse minister van landbou en landelike ontwikkeling, en sy departement vergader om struikelblokke uit die weg te ruim sodat die nodige finansiering verkry kan word.

Sodra die organisasie aan al die wetlike vereistes voldoen wat deur die Regering daargestel is, behoort die projek die nodige geld ontvang om te begin boer.

Daar word ook beplan om hierdie projek na die res van die land uit te brei. Volgens Potgieter is daar, sover bekend, geen plase wat spesifiek gehoorgestremdes in diens neem nie en ook nie akademiese materiaal om hulle in landboutegnieke op te lei nie. 

Byskrif: 'n Groentetonnelprojek met baie potensiaal as werkskepper vir dowes. 'n Tekort aan 'n paar miljoen rand staan egter in die pad om dit te verwesenlik. Agter van links: Dr. PJ Pieterse, departementele hoof  van agronomie by die Universiteit van Stellenbosch, mnr. Vincent Swart wat die span help met sy sakeplan. Links voor: mnr. Stef Potgieter, AfriForum se waarnemende hoof van veldtogte vir mense met gestremdhede, mnr. Claude Swart, gehoorgestremde landboukenner en mnr. Erik de Waal, uitvoerende direkteur van die Gebare-Boere. Foto: JOYLENE VAN WYK

 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot