AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Dr. Bertus Olivier oorlede

Dr. Bertus Olivier, voorheen hoof uitvoerende beampte van WPK en die SA Wolraad, is oorlede.

Dr. Bertus Olivier (72), voorheen hoof uitvoerende beampte van WPK (nou Kaap Agri) is ná 'n stryd teen kanker oorlede.

Olivier was van November 1993 tot Desember 2001 die hoof uitvoerende beampte van WPK. Hy het die oorskakeling van dié voormalige koöperasie na 'n maatskappy onderneem. Onder sy leiding het WPK ook na die Benede- Oranjerivier uitgebrei.

Met sy uittrede op die ouderdom van 60 jaar in 2001 was hy 38 jaar in diens van die landbou. Vóór sy aanstelling by WPK was hy besturende direkteur van die SA Wolraad (1 Januarie 1989 tot 31 Oktober 1993), en voor dit hoofbestuurder van die Eierraad.

Olivier laat sy vrou, Marlena, en vier kinders en kleinkinders agter.

* ’n Roudiens vir Olivier word Donderdag, 24 April om 14:00 in die NG gemeente Swartland-Noord op Malmesbury gehou.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.78
-0.1%
Rand - Pond
20.04
+0.5%
Rand - Euro
17.57
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,716.73
+0.0%
Silwer
20.63
-0.1%
Palladium
2,303.50
+2.0%
Platinum
928.00
+0.6%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,611
+0.7%
Alle aandele
66,022
+0.6%
Hulpbronne 10
63,166
-0.8%
Industriële 25
80,378
+1.4%
Finansiële 15
14,092
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot