AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

‘Dra by tot planne met grond’

Wees versigtig vir vroeë verwagtinge oor grond en eienaarskap, sê die TLU SA.

Enige bespiegelinge oor grond wat deur boere aan plaaswerkers afgestaan moet word, is voortydig en kan net lei tot verwarring, sê die organisasie in ’n mediaverklaring.

“Die Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming het duidelik gestel dat hy teen April 2015 voorstelle oor die aangeleentheid wil kry. Verskeie prosesse in dié verband is nog aan die gang, so laat ons daarby hou,” sê die TLU SA se voorsitter, mnr. Louis Meintjes.

Hy doen ook ’n beroep op instansies en individuele boere om nie voortydig met bepaalde beloftes of ondernemings in dié verband na vore te kom nie. “Die Minister het aangedui dat hy ’n gesamentlike voorlegging van die landbou-eenheidsforum, Asuf, sou wou ontvang. Asuf werk nog hieraan. Net soos die TLU SA ook reeds sy reeds voorstelle oor grondhervorming aan Asuf voorgelê het, sou ons graag wil sien dat alle instansies en individue ook hulle gedagtes oor die saak aan Asuf sou wou voorlê vir verdere bespreking.

“Om halsoorkop verbintenisse te maak dat boere 20% van hulle grond moet afstaan, is nie so maklik nie. Die een skoen pas nie vir almal nie. Groter boere kan so iets moontlik makliker implementeer terwyl kleiner boere glad nie daarby kan uitkom nie. Hier sal ’n model en oplossing gevind moet word wat almal sal pas. Om voortydig aankondigings en beloftes te maak, sal ook by die Minister valse verwagtinge skep. Die landbou het stabiliteit nodig, wat net bereik sal word deur gesamentlike, wel deurdagte en ekonomies volhoubare besluite en optrede. Laat daardie proses asseblief toe om sy kringloop te voltooi,” versoek Meintjes.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
+0.1%
Rand - Pond
20.09
+0.0%
Rand - Euro
17.63
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,712.57
-0.0%
Silwer
20.78
+0.6%
Palladium
2,267.19
+0.2%
Platinum
925.43
0.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot