AFGRI
BEAN
07 Feb
-
9885
16,00
CORN
07 Feb
-
4639
28,00
SOYA
07 Feb
-
8750
-38,00
SUNS
07 Feb
-
10130
-10,00
WEAT
07 Feb
-
6814
47,00
WMAZ
07 Feb
-
4289
-22,00
YMAZ
07 Feb
-
4425
-19,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Dra swart op Lentedag vir renosters

Pleks van die tradisionele vrolike trant wat Lentedag gewoonlik inneem, gaan renosterliefhebbers dié jaar op 1 September in somber swart klere deurbring.

Pleks van die tradisionele vrolike trant wat Lentedag gewoonlik inneem, gaan renosterliefhebbers dié jaar op 1 September in somber swart klere deurbring.


Die Aquila-wildreservaat by Touwsrivier het op sy Facebook-blad ’n beroep op sy lede gedoen om more (1 September 2011) swart te dra en ’n swart lint om die kantspieëltjie van hul voertuie te bind.


Hiermee word protes aangeteken teen wildstropers se oënskynlike oorlog teen Suid-Afrika se renosterkudde. Die inisiatief volg glo op ’n voorstel van ’n vrou wat die reservaat gekontak het.


Twee witrenosters is die afgelope maand in die wildreservaat deur stropers afgemaai.


Opinies

Op Landbouweekblad se Facebook-blad het lesers gedebateer oor die verskil wat dié inisiatief sal maak in die stryd teen renosterstropery.

“1 September is Lentedag en tradisioneel dra ’n mens wit klere. Swart klere gaan boggerol uitrig aan die gierige skelms,” meen mnr. Harry Louw.


Charlotte Michele Minnie meen egter die saak is die moeite werd om te ondersteun. “Dis vir ’n goeie doel en daar is so min renosters oor. Dis nie ons reg om ons diere te beskerm nie, dis ons voorreg. Ek wens net die mense wat so stroop en moor wil ophou, maar ook gesê, dit sê baie van wie en wat hulle is,” sê sy.


Robby de Beer stem egter nie saam nie. “Ek verstaan dat dit mense meer bewus sal maak van die probleem. Maar wat gaan ’n strik van enige kleur doen om die volgende renoster se lewe te red. Die probleem lê nie by strikkies en goed nie.


“Hoeveel stropers is al gevang? Die regsproses laat almal in die steek, behalwe die stropers. Terwyl die Regering steel en omkoopgeld van stropers aanvaar, sal dinge nooit verander nie. Die Regering voel vir jou plaas en diere niks, hulle kry inkomste uit die stropery, hulle gaan ons nie help nie. Ek sal my strik aan my kar vasmaak, maar ons mors ons tyd.”


31 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.58
+0.4%
Rand - Pond
21.18
+0.3%
Rand - Euro
18.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.21
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Platinum
972.03
-0.2%
Palladium
1,648.06
+3.1%
Goud
1,869.04
+0.1%
Silwer
22.13
-0.6%
Brent-ruolie
80.99
+1.3%
Top-40
73,434
-0.1%
Alle aandele
79,534
-0.1%
Hulpbronne 10
74,594
+0.7%
Industriële 25
102,656
-0.5%
Finansiële 15
16,333
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en soekend
Ek is lewenslustig en vriendelik hulpvaardig hou van die buite lewe kamp bosveld see en sport is n goeie luisteraar
Plat op aarde boeremeisie opsoek na liefde
Ek het 'n hart van goud, mal oor diere, het' n liefde vir kinders, hou van kosmaak, bak, visvang, naweke weg ens.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot