AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Dragtige buffelkoei haal R6,2 miljoen

Een van die dragtige koeie van die superbuffel, Horison, is in ? drie-in-een-pakket vir R6,2 miljoen verkoop.

Die laaste koeie wat dragtig is van die superbuffel, Horison, wat op ’n veiling te koop aangebied sou word, het teen stewige pryse verkoop.

Een van dié koeie, Anita, is op die Bloodline-telersgroep se veiling by Thaba Manzi naby Bela-Bela as ’n drie-in-een-pakket teen R6,2 miljoen gekoop deur mnre. Wicus en Hannes Pretorius van Buffalo Creek.

Anita is tans dragtig van Horison. Ingevolge die veilingsaanbod sal sy, nadat sy gekalf het, by hom loop totdat sy weer dragtig word. Eers dan sal haar nuwe eienaars haar en haar kalf in ontvangs neem.

('n Aandeel van 25% in Horison, die superbuffelbul, is in Februarie 2016 vir R44 miljoen verkoop op Piet du Toit Wildbedryf se veiling by Rustenburg.)

Mnr. Jacques Malan van Lumarie-wildboerdery het R1,6 miljoen betaal vir ’n buffelkoei wat ook saam met Horison loop. Hy sal ontvangs neem sodra dragtigheid bevestig word. Aurora, ’n dogter van Horison, het R2,1 miljoen gehaal, terwyl ander buffelkoeie wat dragtig is van Matla Mamba se teelbulle, Hitler en Oubaas, R300 000 tot R500 000 stuk gehaal het.

Mnre. Hannes en Jaco du Preez van Matla Mamba Game Breeders het egter baie gehad om oor te glimlag toe die bod op hul spog-renosterbul met sy 31 duim-horing op R1,4 miljoen op mnr. Rubin Els van Thaba Tolo toegeslaan is.

“Dit was ’n goeie veiling,” sê mnr. Lood Bester van Wildswinkel, wat die veiling aangebied het. “Pryse was realisties en kopers én verkopers het tevrede weggestap.”

Hy sê dit is vir hom bemoedigend om te sien dat die mark op sy nuwe prysvlakke stabiliseer. “Dit is dalk nie die pryse wat ons twee jaar terug vir ons diere gekry het nie, maar hierdie pryse is realisties en volhoubaar.”

Dragtige swartwitpenskoeie en -verse het R140 000 tot R420 000stuk behaal. Crown Game Breeders se koei Hope het R825 000 behaal.

Bastergemsbokke het ook goeie pryse behaal met Diana (drie-in-een) wat teen R950 000 verkoop is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot