AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Drank: Verbod op advertensies gekap

Die staat se voorgestelde verbod op die advertering van alkoholiese produkte gaan nie alkoholmisbruik stop nie, aldus die bedryf.  

Die staat se voorgestelde verbod op die advertering van alkoholiese produkte gaan nie alkohol misbruik stop nie, sê die bedryf.


Luidens ‘n berig op Bizcommunity dui  ‘n voorlopige opname aan dat die verbruik van bekende handelsmerke oor die korttermyn met 5% tot 8% kan daal.


Die opname dui wel aan dat handelsmerkleiers moontlik voordeel kan trek uit só ‘n verbod omdat hulle plasing binne die bedryf beter is as handelsmerke wat tans minder geadverteer word.


Sedert Desember verlede jaar is dié stap by verskeie regeringsaamtrekke genoem, met adjunk-president Kgalema Motlanthe, wat dit onlangs genoem het.


Werksgeleenthede

Volgens die opname kan só ‘n verbod veroorsaak dat 30 000 broodwinners hul inkomste verloor, met ‘n groot aantal van dié werkers wat in die laer inkomstegroepe val.


Mnr. Adrian Botha, direkteur van die bedryfsvereniging vir verantwoordelike alkoholgebruik, sê hy is ook bekommerd oor die impak wat so ‘n verbod op werksgeleenthede sal hê.


“Dit sal groot verliese vir die mediabedryf beteken, maar ook vir sportliggame en sportsterre. Verder sal dit verbruikers se vryheid van keuse, - ‘n grondwetlike reg - aantas. Daarby kan dit ook daartoe lei dat die markaandeel gevries word.”


Wynboere stem met Botha saam. Mnr. De Wet Viljoen, die ondervoorsitter van die Pinotage-vereniging, sê só ‘n verbod sal ‘n ongunstige impak op wynboere hê wat tans reeds onder finansiële druk gebuk gaan.


Werk dit?

Volgens die berig is die verbod wat op alkoholiese advertensies in Kanada, Denemarke en Nieu-Seeland geplaas is, gelig omdat geen bewyse gevind kon word dat dít tot ‘n afname in drankmisbruik gelei het nie.


Botha sê hy kan verstaan waar die voorstel vandaan kom, maar hy meen daar is verskeie ander opsies wat gevolg kan word om drankmisbruik hok te slaan. Een van sy voorstelle is dat die wette wat reeds bestaan, behoorlik toegepas moet word.


“Ek dink nie so ‘n verbod gaan enigsins keer dat mense minder wyn gaan drink nie. So, dit sal skade doen aan verskeie bedrywe en die werklike probleem gaan nie aangespreek word nie,” meen Viljoen.


Volgens Botha lê die kern van dié probleem in die feit dat so baie Suid-Afrikaners nie verantwoordelikheid wil neem vir hulself en hul optrede nie.


“As jy nie verantwoordelikheid neem vir alles wat jy in die lewe doen nie, dan het ons nie veel van ‘n toekoms in dié land nie!”


Bron: Bizcommunity


7 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+0.7%
Rand - Pond
21.05
+1.1%
Rand - Euro
18.15
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.82
+0.2%
Silwer
22.19
-0.3%
Palladium
1,856.14
-1.1%
Platinum
991.00
-0.9%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Baie om te bied niemand om mee te deel.
Ek is n ongekompliseerd man wat net opsoek is na goeie geselskap en moonlike geluk in die toekoms dis al.
Son en see mens.
Eks stil en op my plek. Praat met diere darem nog nie met my self nie. Hou van berg klim en fiets ry. Visvang en rugby glad nie my ding nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot