AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Drankverbod: Hofuitspraak voorbehou

akkreditasie
Foto: Amelia Genis
Foto: Amelia Genis
Vinpro se hofsaak oor die drankverbod het hierdie week voorgekom.

Die Wes-Kaapse hooggeregshof het uitspraak voorbehou in Vinpro se hofaansoek wat die regering se benadering ten opsigte van beperkings op drankhandel binne die Wet op Rampbestuur betwis.

Vinpro se argumente handel spesifiek oor die regeringstruktuur, die tussentydse aansoek en die inagneming van bewyse aangaande die derde golf van die covid-19-pandemie, asook die kwessie van betwisbaarheid aangesien die verbod gedeeltelik opgehef is.

Mnr. Rico Basson, Vinpro-bestuurshoof, het vroeër vandeesweek luidens ’n verklaring gesê die bedryfsliggaam voer sedert die begin van die pandemie aan dat die provinsiale regering, en nie die nasionale regering nie, in die beste posisie is om te besluit of alkoholbeperkings ingestel moet word.

Vinpro voer ook aan dat hierdie besluitneming die provinsiale omstandighede in ag moet neem, insluitende die noodsaaklikheid om kapasiteit in die trauma-eenhede van hospitale te verseker. “Ons weet dat provinsies verskillend deur die pandemie geraak word. Daarom glo ons dit is nodig om ’n gedifferensieerde benadering te volg in die hantering van die krisis, om sodoende die ekonomiese gevolge van ’n inperking te beperk.”

Vinpro het sy hoofhofaansoek in Januarie 2021, tydens die tweede golf, ingedien en het nou die hof genader om bewyse vir die manier waarop die algehele alkoholverbod tydens die derde golf in sy doel misluk het, in ag te neem.

Nadat argumente deur die regsverteenwoordigers van Vinpro en die regering aangehoor is, het die volbank van drie regters uitspraak voorbehou.

“Ons bly hoop op ’n gunstige uitkoms oor hierdie belangrike beginsel wat besluitneming rondom ’n toekomstige verbod op wynverkope sal bepaal,” het Basson gister gesê. “Intussen bly ons toegewyd aan al ons pogings om die Suid-Afrikaanse wynbedryf ten volle te heropen en te herbou.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.02
-1.0%
Rand - Pond
19.94
-2.6%
Rand - Euro
17.63
-1.5%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,659.91
0.0%
Silwer
18.72
-0.9%
Palladium
2,205.50
+2.5%
Platinum
867.00
+0.1%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.3%
Industriële 25
76,769
-2.2%
Finansiële 15
13,707
-2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot