AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Dreigement oor grond glo net praatjies

Dreigemente dat die Regering die helfte van boere se plase vir hul werkers wil gee, is glo net praatjies voor die verkiesing.

Boere hoef nie die dreigemente dat die Regering die helfte van hul plase aan werkers gaan gee, ernstig op te neem nie, is die boodskap wat prof. Johan Willemse, hoof van landbou-ekonomie aan die Vrystaatse Universiteit, gekry het.

Willemse het op sy departement se kwartaallikse mark-werksessie oor die mark gesê die boodskap wat hy uit politieke kringe kry, is dat mnr. Cyril Ramaphosa, die ANC se adjunk-voorsitter, in private gesprekke aangedui het dat dié dreigement nie ernstig opgeneem hoef te word nie.
Nie werkbaar nie
“Neem kennis, maar moenie op hol raak nie, dis in elk geval nie werkbaar nie,” is die boodskap glo, aldus Willemse. Ramaphosa is ook ’n grondeienaar en ’n buffelboer.

Willemse het daarop gewys dat álle banke se sekuriteit in die gedrang sal kom as boere die helfte van hul grond sou moes afstaan. Aanduidings is egter dat die banke nie oor die toekoms van die landbou bekommerd is nie, en dit steeds as ’n groeibedryf beskou.

Hy sê die algemene verwagting is dat die rand in die volgende ses maande, en in die aanloop tot die verkiesing, nog relatief swak kan bly as die politieke klimaat onstabiel sou wees, maar daarna weer kan begin sterker word. Mielie- en vrugteboere sal moet kennis neem, het hy gemaan.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
-0.5%
Rand - Pond
19.18
+1.1%
Rand - Euro
17.39
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.73
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,639.24
-0.3%
Silwer
18.61
-1.4%
Palladium
2,083.51
+0.5%
Platinum
863.42
+0.6%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
0.0%
Alle aandele
63,417
0.0%
Hulpbronne 10
56,319
0.0%
Industriële 25
78,436
0.0%
Finansiële 15
14,142
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot