AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Dreigende tekort stook mieliepryse

In die aanloop tot die nuwe planttyd begin die bulle al hoe meer stem dik maak op die Safex-mieliemark met die moontlikheid van 'n knap voorraadsituasie.

In die aanloop tot die nuwe planttyd begin die bulle al hoe meer stem dik maak op die Safex-mieliemark. Alle aanduidings is dat Suid-Afrika op ’n knap voorraadsituasie, indien nie ’n tekort nie, afstuur.


Sterk uitvoer, ook na nie-tradisionele markte, duur voort. Teen middel verlede week was meer as 1 miljoen ton van die verwagte nasionale oes van 10,6 miljoen ton nog nie gelewer nie. Intussen het die uitslag van die Oesskattingskomitee se opname oor hoeveel mielies boere beoog om te plant, talle markdeelnemers onkant gevang.


Meer aanplantings

Die beoogde 2,6 miljoen mieliehektare wat boere teen middel Oktober aangedui het, is amper 10% meer as die afgelope seisoen se aanplantings. Teen ’n opbrengs van 4,7 ton per ha – die afgelope drie jaar se gemiddeld – kan dit ’n oes van 12,2 miljoen ton oplewer.


Die 2,6 miljoen ha is egter minder as wat baie verwag het. Sommige mense meen dit is nie genoeg om in die dreigende binnelandse mielietekort te voorsien nie. Die mark het dienooreenkomstig gereageer.


Teen middel verlede week was die naaste maandkontrak vir wit mielies op Safex 9% hoër as ’n week vroeër en die naaste maandkontrak vir geel mielies was 7% duurder. Mnr. Dirk Opperman, markontleder van die kunsmismaatskappy Profert, meen aanplantings nader aan 2,9 miljoen ha (13 miljoen ton mielies) is nodig om Suid-Afrika se plaaslike voorraad weer tot ’n gemaklike vlak te laat herstel. Hy meen egter die vrye mark sal in die volgende paar weke daarvoor sorg.


Hoër pryse

Namate pryse in reaksie op vrese oor knap voorrade styg, sal dit boere aanmoedig om meer te plant as wat hulle aanvanklik beoog het. Uitvoer het teen middel verlede week net onder 1,6 miljoen ton gestaan.


Graan SA verwag dat uitvoer teen die einde van die bemarkingsjaar (oor ses maande) sowat 2,1 miljoen ton gaan beloop. Ander meen egter dit kan veel hoër wees. Mnr. Frans Dreyer, ’n verhandelaar van die onderneming Vrystaat Mielies, sê hul jongste uitvoer-verwagting is 2,7 miljoen ton teen 30 April volgende jaar.


Die plaaslike mielie-eindvoorraad kan dan net sowat 5% van plaaslike verbruik wees. Graan SA verwag ’n eindvoorraad nader aan 10% van binnelandse verbruik. Vrystaat Mielies verwag ook dat boere se plantvoorneme hoër kan wees en dalk nader aan 2,8 miljoen ha kan beslaan.


31 Oktober 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.28
+1.4%
Rand - Pond
22.43
+1.0%
Rand - Euro
19.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.22
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
981.98
+1.0%
Palladium
1,444.54
+2.7%
Goud
1,967.98
+1.4%
Silwer
22.93
+2.4%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,757
+1.4%
Alle aandele
75,243
+1.3%
Hulpbronne 10
65,777
+0.2%
Industriële 25
101,692
+1.8%
Finansiële 15
15,282
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Saam dinge aanpak !
Ek is n eerlikke opregte reguit man Hou nie van komplikasies nie Gryp die bul by die horings Hou van rondry en nuwe plekke plaaslik en oorsee besoek !! Positiewe uitkyk op lewe...
Blank
Ek is redelik jonk van gees. Hou van dans en kook. 'N sin vir humor is belangriker as 'n resiesfiets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot