AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
10008,8
-107,20
CORN
20 Mrt
-
4485
-16,00
SOYA
20 Mrt
-
8490
-118,00
SUNS
20 Mrt
-
9770
-270,00
WEAT
20 Mrt
-
6566,2
-48,80
WMAZ
20 Mrt
-
3953
-35,00
YMAZ
20 Mrt
-
4189,8
-11,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

Drie plaasaanvalle by Mokopane

Groot kommer heers oor veiligheid in die Mokopane (Potgietersrus)-distrik na drie aanvalle op plase onlangs daar voorgekom het.

Groot kommer heers oor veiligheid in die Mokopane (Potgietersrus)-distrik na drie aanvalle op plase daar voorgekom het.


Luidens ‘n verklaring het die voorvalle verlede Donderdag (21 Oktober) plaasgevind. Twee mans het glo twee swart plaaswooneenhede op plase in die omgewing aangeval en die gemeenskap beroof en hul besittings geplunder. Een persoon is tydens dié voorvalle beseer.


In ‘n derde voorval is mnr. Willie Pienaar, ‘n boer van die distrik, glo met ‘n panga aangeval. Hy het beserings op sy arms, hande en kop opgedoen. Verskeie items is tydens die voorval geroof.


Geen sterftes

Mnr. Ockert Scherman, voorsitter van die Potgietersrus Distrikslandbou-unie (PRDLU), sê hy is baie dankbaar dat niemand tydens die voorvalle dood is nie.


Mnr. Chris Human, voorsitter van die Hanglip Boerevereniging en ‘n veiligheidsvoorsitter van die distrik, sê hy is baie dankbaar vir die spoedige reaksie van die Polisie by Mokopane en Tinmyne. Een van die verdagtes betrokke by dié aanvalle is spoedig aangekeer, terwyl ‘n tweede op vrye voet is. Sy identiteit is egter aan die Polisie bekend.


Human vra dat alle landbouers in die omgewing hul veiligheid moet opskerp, waaksaam moet wees en verdagte persone onmiddellik moet aanmeld.


Werkspermitte ‘n krisis

Die PRDLU is wel bekommerd dat die sloerdery met werkspermitte en paspoorte vir Zimbabwiese burgers in die land ‘n grootskaalse veiligheidskrisis tot gevolg kan hê.


Die sperdatum vir die verkryging van dié dokumentasie is 31 Desember, en daarna is werkgewers genoodsaak om werknemers sonder die dokumente af te lê, wat baie mense sonder ‘n inkomste en heenkome gaan laat. Dít kan risiko’s rakende veiligheid raak.


Die landbou kan help

Volgens Scherman het sy organisasie die departement versoek om die reëling wat tans in plek is dringend te hersien en om ‘n werkbare plan ter tafel te lê.


“Die landbou kan ’n bydrae lewer om die voorspelde chaos en menslike ontwrigting te verlig. Soos met die permitstelsel kan landbouwerkgewers sinvolle insette lewer. Die huidige besluite is sonder konsultasie geneem,” sê hy.


25 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.56
-0.8%
Rand - Pond
22.64
-1.2%
Rand - Euro
19.75
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.39
-0.9%
Rand - Jen
0.14
-2.2%
Platinum
966.86
-0.2%
Palladium
1,390.86
-1.5%
Goud
2,003.00
+0.7%
Silwer
22.59
-0.0%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
66,993
-0.0%
Alle aandele
72,477
-0.1%
Hulpbronne 10
64,326
+2.3%
Industriële 25
97,152
+0.1%
Finansiële 15
14,662
-3.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Saam dinge aanpak !
Ek is n eerlikke opregte reguit man Hou nie van komplikasies nie Gryp die bul by die horings Hou van rondry en nuwe plekke plaaslik en oorsee besoek !! Positiewe uitkyk op lewe...
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot