AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Drie plaasmoorde in drie dae

Drie plaasmoorde is binne drie dae in die distrikte van Boschkop en Cullinan, Oos van Pretoria, gepleeg, sê Afriforum.

Drie plaasmoorde is in die distrikte van Boschkop en Cullinan, oos van Pretoria, gepleeg, sê Afriforum.

Na drie plaasmoorde het AfriForum opnuut ’n beroep op gemeenskappe, veral in plattelandse gebiede, gedoen om hulself te beveilig.

Mnr. Ian Cameron, Afriforum se hoof van gemeenskapsveiligheid, sê die volgende aanvalle is by AfriForum aangemeld:
Mnr. Charlie Groenewald (76) van Boschkop is op 13 Mei vermoor. Hy het ’n aanvaller doodgeskiet.
Mnr. Gert van Dyk is op 16 Mei om 03:00 die oggend gewond en sterk tans in die hospitaal aan. 
Mnr. Louis (82) en mev. Sandra Swanepoel (80) van Mooiplaats, Boschkop is albei op 16 Mei vermoor.

Afriforum dié burgerregte-organisasie kan mense help om buurtwagte te help vestig. “Selfbeveiliging is die enigste doeltreffende wyse waarop Suid-Afrikaners hulle veiligheid kan verseker. Dit is ’n jammerte dat die Regering versuim om hierdie lewensnoodsaaklike plig na te kom,” het Cameron gesê.

Volgens Cameron is die modus operandi van die aanvallers nog onbekend. Bendes was wel die afgelope week in dié omgewing bedrywig.

“Brigadier W.B. Kweyama van die SAPD se area-kluster moes gister terugvoer gee oor die toekomsplanne vir landelike veiligheid, maar dit het nie gerealiseer nie. Die polisie is afwesig, leierskap bestaan nie en die polisiebeamptes op grondvlak kan nie sonder die nodige hulpmiddels en leierskap doeltreffende polisiëring toepas nie,” het Cameron gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
20.13
-0.2%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,694.80
-1.1%
Silwer
20.13
-2.6%
Palladium
2,192.88
-3.1%
Platinum
916.50
-1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot