AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Drie projekte bereik reeds 30 000 mense

Drie projekte wat met die ontwikkeling van opkomende boere werk, bereik al 30 000 boere, het mnr. Giel van Zyl, hoof uitvoerende beampte van die Stigting vir Boer-ontwikkeling, gesê.

Die projekte word deur Graan SA (GSA), die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) en Progress Mills gestuur om boere se opleiding en produksie te verbeter. Dié drie instansies skaar hulle ten volle by die stigting. "Dit is mense wat graag ander wil help," het hy gesê.

Mnr. Koos la Grange, voorsitter van die stigting, het gesê die mense, maatskappye en organisasies wat aangedui het hulle gaan aansluit, is nog net 'n druppel aan die emmer. Net só het hulp aan opkomende boere nog net begin. Heelwat meer betrokkenheid is nodig.

Mnr. Cois Hartman, wat die ontwikkeling van boere vir Graan SA koördineer, het gesê hulle poog om ontwikkelende graanboere te help om volhoubaar te boer en op hul eie as kommersiële boere 'n bestaan te maak. Hy verskaf opleiding aan die boere op onder meer boeredae. Daar is reeds 142 ingeskrewe studiegroepe by GSA vir hierdie boere met bykans 2 400 lede, terwyl 'n verdere 309 studiegroepe met sowat 7 400 lede bedien word. Dit gee 'n totaal van bykans 10 000 boere.

Dr. Arno Moore, hoof-uitvoerende beampte van die NWKV, het gesê hulle verskaf 'n diens aan boere in die Oos-Kaap en die voormalige Transkei en Ciskei wat sowat drie miljoen wolskape besit. Die produksie is egter laag weens swak bestuur en bemarking van hul wol. Die NWKV het reeds lank terug begin om geriewe te verskaf waar die boere hul skape kan skeer en die wol kan klas en baal. Die vereniging help ook met bemarking. Boere word in ál hierdie take opgelei. Meer as 4 000 opkomende boere is reeds lid van die NWKV. Sommige boere kry nou tot R25/kg wol, teenoor so min as R1/kg wat hulle voorheen weens swak gehalte gekry het.

Mnr. Masenya Masenya, skakelbestuurder van Progress Mills, sê hulle is betrokke by gemeenskapsontwikkeling om mielieverbouing aan te moedig sodat voedselsekuriteit kan verhoog. 'n Totaal van 200 voorligters is opgelei om die boere van hulp te wees. Ander mense wat by die projek betrokke is, is onder meer die Transvaalse Landbou-unie, Agri Noord, die NFU, die Departement van Landbou, kommersiële boere en kleinboere.

23 Augustus 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
20.13
-0.2%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,694.80
-1.1%
Silwer
20.13
-2.6%
Palladium
2,192.88
-3.1%
Platinum
916.50
-1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot