AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9423
0,00
CORN
28 Sep
-
4756
0,00
SOYA
28 Sep
-
9247
0,00
SUNS
28 Sep
-
9708
0,00
WEAT
28 Sep
-
7006
0,00
WMAZ
28 Sep
-
4779
0,00
YMAZ
28 Sep
-
4682
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Drie vas ná plaasroof by Warden

Drie verdagtes is na ’n plaasrooftog in die distrik Warden aangekeer.

Vyf mans het Maandag, 6 Junie, die bestuurder en werkers op die plaas Welgevonden, Warden, aangeval, sê mnr. Tommie Esterhuyse, voorsitter van Vrystaat Landbou (VL) se komitee vir Wet en Orde.

Die eienaar van die plaas was nie tuis nie. Die rowers het met ’n kluis en ander items in ’n voertuig weggekom. Niemand is ernstig in die voorval beseer nie.

Drie verdagtes is by die tolhek by Villiers op die N3 aangekeer. Al die gesteelde items, asook ’n vuurwapen wat vermoedelik tydens die voorval gebruik is, is in die verdagtes se besit gevind.

Esterhuyse veroordeel alle gevalle van misdaad en ernstige geweldsmisdaad op plase ten sterkste. “Ons moedig boere en hulle werkers aan om paraat te wees op die plase waar hulle woon en werk. Dieselfde veiligheidsmaatreëls moet in die dag én nag geld.”

Te danke aan die vinnige optrede deur die polisie en boere is die verdagtes binne twee ure na die voorval aangekeer.

Hierdie is die 21ste plaasaanval in die provinsie tot dusver die jaar. Twee moorde is tydens dié 21 voorvalle aangeteken. Die meeste voorvalle, altesaam 5, is gedurende Mei aangeteken.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.14
-0.7%
Rand - Pond
19.36
-0.1%
Rand - Euro
17.33
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.8%
Goud
1,624.05
-0.3%
Silwer
18.14
-1.4%
Palladium
2,068.00
-0.4%
Platinum
846.00
-0.9%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,621
0.0%
Alle aandele
64,026
0.0%
Hulpbronne 10
56,997
0.0%
Industriële 25
79,272
0.0%
Finansiële 15
14,209
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot