AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Drie wrede plaasmoorde skok KZN

Die wrede moorde op drie lede van die Schutte-gesin van Richmond in KZN is allerweë skerp veroordeel.

'n Beoogde partytjie vir 'n geliefde het 'n nagmerrie geword toe die boer wat verjaar het en twee gesinslede wreed vermoor is.

Mnr. Eckhard Schutte (76) sou Sondag sy 77ste verjaardag saam met sy gesin gevier het. Sy seun, Stefan, het op die lyke van sy pa, sy ma, Elizabeth (65), en sy broer, Lutz (33), afgekom. Stefan het Sondagmiddag laat op die plaas aangekom.

Kol. Jay Naicker, polisiewoordvoerder, het gesê die aanval op die Schutte-gesin het die Sondagmiddag net ná 12:00 plaasgevind. Luidens 'n berig in Volksblad het hulle veelvuldige steek- en brandwonde opgedoen. Naicker sê die huis was omgekeer en gewere, huishoudelike artikels en 'n onbekende bedrag kontant is gesteel. Niemand is tot dusver in hegtenis geneem nie.

Plaasmoorde en wreedheid
Dr. Pieter Groenewald (LP), woordvoerder oor polisie vir die Vryheidsfront Plus sê “die wreedheid van die moord op die Schutte-familie is skokkend en getuig beslis nie van gewone misdadigheid nie. Meeste plaasmoorde gaan met wreedheid gepaard en dit wek die indruk dat dit rassisties en polities gedrewe kan wees. Dit is lankal tyd dat 'n ondersoek na wreedheid op spesifiek plaasmoorde gedoen moet word.”

Volgens Groenewald het 'n polisiewoordvoerder aan die VF Plus gesê al drie het verskeie steekwonde aan hul liggame. Schutte se nek en bors is oopgesny, mev. Schutte se kop is met 'n swaar voorwerp verbrysel en al drie is aan die brand gesteek. Die verdagtes het drie vuurwapens en 'n voertuig geroof.

'n Buurman van die oorledenes het gesê die seun, Lutz Schutte, het Saterdag uit Duitsland in Suid-Afrika aangekom om sy pa te verras met sy 77ste verjaarsdag op Sondag. Sy ma het hom Saterdag by die lughawe gaan haal en met hul tuiskoms het die moordenaars hulle ingewag. Mnr. Schutte was vermoedelik toe reeds vermoor. Hul lyke is Sondag kort ná 12:00 gevind toe 'n ander seun, Stefan, vir die verjaarsdagpartytjie by die huis opgedaag het.

* Laat nuus: Drie mans is Dinsdag, 4 Maart, in verband met die moorde aangekeer, volgens 'n berig op IOL.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.03
-1.0%
Rand - Pond
19.95
-2.7%
Rand - Euro
17.62
-1.4%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,659.73
-0.0%
Silwer
18.72
-0.9%
Palladium
2,211.86
+2.8%
Platinum
866.91
+0.1%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.3%
Industriële 25
76,769
-2.2%
Finansiële 15
13,707
-2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot