AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Droogte ál hoe erger in Bultfontein

Bultfontein is een van die distrikte waar droogte-toestande van kritiek na erger verswak het.

Terwyl talle Suid-Afrikaners die afgelope weke reënverligting gekry het, het die knellende droogte in ’n groot deel van die westelike somersaaigebied net verder verdiep.

Bultfontein is een van die distrikte waar toestande van kritiek na erger verswak het.

Byskrif hieronder: Mnr. Niekie de Villiers van die plaas Mooigekry in ’n rooigraskamp waar die graspolle sedert die laaste reën einde Januarie eenvoudig doodgebrand het. Daar was meer as drie maande laas vee in dié kamp, en dagtemperature van tussen 35 en 50 grade Celsius was algemeen.

bultfonteindroog1.jpg-600

Die gebied se gemiddelde reënval is sowat 450mm per jaar, waarvan teen middel Maart hier nog net 57mm aangeteken was. Karoo-bossies, wat nooit voorheen daar voorgekom het nie, was basies die enigste wat met Landbouweekblad se besoek groen vertoon het nadat dit die vorige week 22mm daar gereën het. De Villiers voer sy beeste en skape, wat hy sedertdien met meer as die helfte verminder het, al sedert Desember 2014. Sy voerrekening staan tans op R20 000 per week. Voorlaasjaar was al die droogste op dié plaas sedert hy in 1984 begin boer het, sê hy. En vanjaar is nog droër.

Foto hieronder: ’n Waailand waar mielies geplant is nadat dit einde Januarie gereën het, maar nie ’n pit opgekom het nie. Dié gebied se mielie-opbrengs wissel gewoonlik tussen 4,5 en 6 ton per ha. Mnr. Thys Grobbelaar, ekonoom van Senwes, sê die westelike deel van die Vrystaat en suidelike deel van Noordwes het in die nege maande tot begin Maart in die meeste gevalle minder as 35% van die gemiddelde kumulatiewe reënval ontvang. Dit volg boonop op ’n vorige droë seisoen. Foto: Marleen Smith

bultfonteindroog2.jpg-600

Foto hieronder: Die somtotaal van ’n hele reënseisoen se grasgroei. Dié kamp het in November nog genoeg plantmateriaal op gehad om te brand, en sedertdien net uitgedor. Geen vee het sedert die brand hier gewei nie. Foto: Marleen Smith

bultfonteindroog3.jpg-600

Foto hieronder: Selfs akkerbone, wat boere gewoonlik ondervind meer droogtebestand as selfs mielies kan wees, is nie teen vanjaar se droogte opgewasse nie. Teen middel Maart, toe dié foto geneem is, moes hierdie land al heeltemal toegerank gewees het, beduie mnr. Toon van Rensburg. Foto: Marleen Smith

bultfonteindroog4.jpg-600

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
-0.4%
Rand - Pond
20.07
+0.3%
Rand - Euro
17.63
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,714.22
-0.1%
Silwer
20.57
-0.4%
Palladium
2,279.01
+0.9%
Platinum
926.03
+0.4%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,834
+0.3%
Hulpbronne 10
62,826
-1.4%
Industriële 25
80,194
+1.2%
Finansiële 15
14,081
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot