AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4600
0,00
SOYA
03 Feb
-
9571
0,00
SUNS
03 Feb
-
11718
0,00
WEAT
03 Feb
-
6685
0,00
WMAZ
03 Feb
-
4372
0,00
YMAZ
03 Feb
-
4397
0,00

Droogte, bokhaarpryse knou ramveilings

Die droogte en die trae mark vir bokhaar het ? nadelige invloed op verkope van Angora-ramme.

Die erge droogte oor die hele produksiegebied tesame met die insinking in sybokhaarpryse het die prys van Angoraramme op die amptelike veilings sleg geraak.

Mnr. Petrie Maré, bestuurder van die Angoraramtelersgenootskap, sê op die veilings wat op 20 Januarie op Jansenville en 26 Januarie op Graaff-Reinet gehou is, het die prys van kudderamme gemiddeld met R2 000 stuk teruggesak tot R4 750. Stoetramme wat tussen R20 000 en R25 000 behaal het, was nagenoeg R10 000 goedkoper as ’n jaar gelede. Uitgesoekte kudderamme het teen gemiddeld R8 000 verkoop wat nagenoeg R3 000 minder was.

Maré sê die droogte en onsekerheid oor die rigting van die bokhaarmark wat eers op 14 Februarie hervat, groot druk op pryse vir aanteelmateriaal plaas. “Sou dit goed reën en die mark kop optel kan sake later vanjaar verbeter.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.07
+0.1%
Rand - Pond
20.85
+0.2%
Rand - Euro
18.61
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.07
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
1,027.47
+1.6%
Palladium
1,677.03
+0.4%
Goud
1,916.01
+0.2%
Silwer
23.51
+0.2%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,629
0.0%
Alle aandele
79,802
0.0%
Hulpbronne 10
74,686
0.0%
Industriële 25
102,624
0.0%
Finansiële 15
16,551
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n maat
Dis nie maklik om oor jou self teskryf nie , maar hier gaan ons ! Ek is opreg en kan vertrou word , hou glad nie van om eimand seer temaak of mislei nie , ek is ook ma net n...
Ek glo ek is n prag mens van binne en buite
Ek is n mens ,mens en al my vriende dink ek is n prag mens, baie lief vir mense. Ek love diep see visvang, kamp, vakansie by die see, Partykeer in Hotelle en saam met my familie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot