AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Droogte dwing Herold-boere op knieë

“Ons drinkwater en water vir veesuipings is op, ons riviere staan en ons damme is leeg,” sê ? moedelose boer van Herold in die Suid-Kaap.

Lande wat net uit klip en grond bestaan, geen weiding om vee te voer nie en diere wat dood lê – dis die gesig wat boere in die Herold-distrik in die Suid-Kaap daagliks moet aanskou te midde van een van die knellendste droogtes in dekades.

Só skryf boere op die Facebook-groep Help Herold Boere In Nood.

“Ons kry baie swaar. Ek is gebore in hierdie wêreld en ek is amper 60 jaar oud, maar ek het hom nog  nooit so droog gesien soos nou nie. Ons drinkwater en veewater is op, ons riviere staan en ons damme is leeg,” vertel mnr. Weeber Truter van Trutersdal Angoras en bestuurslid by die Herold-landbouvereniging.

Twee jaar laas ordentlik gereën

Dit het twee jaar laas ordentlik gereën in die omgewing. Truter het verlede jaar slegs 41 mm reën gehad en vanjaar nog net 14 mm. “Dis absoluut kritiek tussen die Langkloofpad en die Swartberge.”

Boonop het die gebied in Desember onder brande deurgeloop, wat ook heelwat veld verwoes het. Volgens Truter het boere al hul kuddes verklein en diere selfs onder markwaarde verkoop.

“Ons grootste uitdaging is om ons vee aan die lewe te hou en ons kernkuddes te behou. Dit neem ’n hele paar jaar om weer ’n ordentlike kudde te bou. Ons het verlede jaar ’n misoes gehad wat permanente weidings en kontantgewasse betref.”

Rol moue op

Dit kos hom R350 000 per maand om sy 4800 oorblywende Angorabokke te voer, vertel Truter.  Die boere rol nou self moue op om hulp te kry. Hulle het al heelwat voer vanaf mnr. Ollie le Roux in die Vrystaat aangery, maar dis die vervoerkoste wat hulle “doodmaak”.  SSK op Mosselbaai en Agri Wes-Kaap het al gehelp om die vervoerkoste te subsideer.

“Ons hou binnekort ’n dinee in Waboomskraal sodat ons die publiek en die sake-ondernemings kan bewus maak van wat aangaan in die landbou. Hierdie is regtig ’n abnormale droogte en ons vra hulle om ons hierdie een keer te help.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.28
+1.4%
Rand - Pond
22.43
+1.0%
Rand - Euro
19.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.22
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
981.98
+1.0%
Palladium
1,444.54
+2.7%
Goud
1,967.98
+1.4%
Silwer
22.93
+2.4%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,757
+1.4%
Alle aandele
75,243
+1.3%
Hulpbronne 10
65,777
+0.2%
Industriële 25
101,692
+1.8%
Finansiële 15
15,282
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Saam dinge aanpak !
Ek is n eerlikke opregte reguit man Hou nie van komplikasies nie Gryp die bul by die horings Hou van rondry en nuwe plekke plaaslik en oorsee besoek !! Positiewe uitkyk op lewe...
Blank
Ek is redelik jonk van gees. Hou van dans en kook. 'N sin vir humor is belangriker as 'n resiesfiets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot