AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Droogte en die aanbod van plase in RSA

? Ontleding van die droogte en die stram ekonomie op die aanbod van plase in Suid-Afrika.

Die hardnekkige droogte, in sommige provinsies reeds oor etlike jare, asook die stram ekonomiese klimaat, begin duidelik weerspieël in die aanbod van landbougrond in die mark oor die laaste paar maande.

Gebaseer op die statistiek van plase in die mark, soos aangebied deur Property24 en Landbou.com, vir die laaste vyf maande (Mei – September 2016), die volgende:

plase-te-koop-tabel-jcb

Hoewel die groottotaal van plase in die mark, soos vervat in die tabel, min verandering oor die tydperk toon, is daar duidelik twee patrone.

In vier provinsies is daling in die aanbod van plase waarneembaar indien die September inligting met die vyf maande gemiddelde vergelyk word. In Mpumalanga (-5,9%), KwaZulu-Natal (-4,8%), die Wes-Kaap (-0,2%) en die Oos-Kaap (-5,2%) is dalings in die aanbod waarneembaar.

Hierteenoor kom toenames in aanbod voor in vyf provinsies, waaronder Gauteng (3,1%), Noordwes (3,9%), Limpopo (1,0%), die Vrystaat (0,6%) en die Noord-Kaap (5,3%). Die September 2016-statistiek, vergelyk met Mei 2016, bevestig hierdie waarnemings (Sien tabel).

‘n Beskouing van plaasverkope vir die laaste 12 maande tot Julie 2016, per provinsie, dui op die volgende:

Gauteng: Julie dui op die hoogste verkope met 53 transaksies sedert November 2015 in alle kategorie-groottes. (Hektare)

Noordwes: Dieselfde patroon as vir Gauteng is waarneembaar, maar veral vir grond groter as 50 ha. Pryse vir Julie neig laer.

Mpumalanga: Grondverkope in die provinsie toon nie 'n noemenswaardige verandering oor die laaste 12 maande nie, ook wat pryse betref.

Limpopo: Die aantal transaksies oor dié tydperk dui op 'n piek in September en Oktober 2015 en Februarie 2016, waarna laer en sywaartse bewegings voorkom. Gemiddelde pryse is op laer vlakke ná hoogtepunte in November 2015 en Februarie 2016, met Julie 2016-pryse terug op die hoogtepunt-vlakke.

Vrystaat: Die aantal transaksies in Julie 2016 is die hoogste sedert September en Oktober 2015 en korreleer met plase in die markneigings. Plase groter as 150 ha kom al hoe meer ter sprake in verhandeling. Pryse het sedert Desember 2015 min of meer sywaarts beweeg, met 'n hoër uitkoms in Julie 2016.

KwaZulu-Natal: Plaasverkope in die provinsie is sedert Mei 2016 op dieselfde vlakke as in September 2015 tot Desember 2015. Ten opsigte van plaasgroottes is verkope in Julie effens hoër as die algemene sywaartse neiging wat vir die voorafgaande maande waargeneem word. Ook prysgemiddeldes is oor die laaste 12 maande stabiel.

Wes-Kaap: Plaasverkope in die Wes-Kaap dui op laer vlakke ná hoogtepunte in September en Oktober 2015. Prysgemiddeldes beweeg hoofsaaklik sywaarts.

Oos-Kaap: Ná 'n hoogtepunt in Februarie 2016 dui plaasverkope in die provinsie op 'n dalende neiging. Ook gemiddelde pryse. Julie se prysvlakke is egter hoër in vergelyking met die piek van Desember 2015.

Noord-Kaap: Plaasverkope in die provinsie toon 'n stygende neiging sedert Mei 2016 en kom veral voor by grond groter as 300 ha. Die huidige omvang van verkope is egter nog onder die vlakke van Sptember/Oktober 2015. Die gemiddelde prysbeweging is ook hoofsaaklik sywaarts met Julie-pryse effens hoër as die vorige drie maande.

Die landbou bevind hom tans in 'n uiters moeilike posisie, en het groot afwagting vir 'n verandering in die klimaat. 'n Positiewe uitkoms sal ook inspeel op grondverhandeling en pryse.

Gegewe die omvang van die droogte oor die hele land sal self laat somerreëns 'n baie groot implikasie inhou vir die grondmark.

Lees die verskillende afdelings van die ontledings van Plaasverkope op Landbou.com hier:

* Statistiek oor die verhandeling van landbougrond per distrik binne 'n provinsie vir die afgelope 12 maande.

* Opsomming: Meer besonderhede oor plaasverkope binne 'n distrik vir die afgelope 12 maande.

* Verspreiding bevat besonderhede oor die randwaarde per hektaar van transaksies in elke distrik van Suid-Afrika.

* Johann Bornman is 'n ekonoom en voorsitter van Agri Development Solutions.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot