AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

‘Droogte erger as afgradering vir wyn'

"Die droogte slaan die uitvoergerigte wynbedryf harder as die dreigende afgradering."

Die wynbedryf moet banger wees vir die huidige droogte as vir die moontlikheid dat Suid-Afrika se kredietgradering rommelstatus bereik.

Me. Jackie Visser, streekshoof vir kliëntediens van RMB, het gesê die ekonomiese omstandighede bied op die oomblik bykans geen pret of plesier nie.

“Ons moet ’n vlak van realisme handhaaf. Dit gaan al die afgelope 18 maande taai, maar ek dink ons moet ongelukkig regmaak vir ’n verdere 18  maande van klippe kou.”

Haar boodskap aan wynboere by die Sauvignon blanc-belangegroep se bemarkingseminaar op Joostenberg-vlakte was dat die droogte die uitvoergerigte wynbedryf harder slaan as die dreigende afgradering.

“Dit sal veral uitvoersyfers hard slaan en ons al ’n afname in uitvoer sien. Ons sit reeds met ’n tekort op ons handelsbalans (die verskil tussen invoer en uitvoer). Dit sal dus baie negatief wees vir die ekonomie.”

Sal tot in 2017 ly daaronder

Visser wou nie uitbrei wat die omvang van die impak sal wees nie, maar het gesê die ekonomie sal minstens tot 2017 nog ly daaronder.

Sy het gesê dis “bitter moeilik” vir plase om kop op te tel ná die droogte, veral waar die invloed só verwoestend was dat wingerde beskadig is.

Oor die afgradering het Visser gesê die wynbedryf se plaaslike mark sal hierdeur getref word.

“Die land se skuld sal duurder raak as ons afgradeer word. Vir die wynbedryf beteken dit  vanuit ’n krediet-oogpunt dat finansiering duurder sal raak. Die man op straat gaan die knyp selfs meer voel. Alles gaan duurder raak , want krediet gaan duurder wees. Dit sal lei tot werkloosheid en uiteindelik ook armoede,” het sy gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot