AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Droogte het talle nog in knelgreep

Vrystaat Landbou het 'n beroep op droogtehulp gedoen vir boere wat steeds gebuk gaan onder 'n erge droogte.

Hoewel dele van die Vrystaat die afgelope ruk tot 150mm reën gekry het, waarsku Vrystaat Landbou dat die droogte nog nie gebreek is nie.

Die organisasie sê in ’n verklaring dat dele van die Vrystaat tussen 100mm en 150mm reën sedert nuwejaar gekry het.

Reën plek-plek

Dié reën is egter beperk tot sekere dele van die Vrystaat en dit is steeds bitter droog in die suide en weste van die provinsie, waar sommige dele reeds vir die vierde agtereenvolgende reënseisoen onder droogte gebuk gaan.

Die onlangse reën was ook op talle plekke die eerste noemenswaardige verligting vir die huidige seisoen.

Volgens Vrystaat Landbou is die droogte veral erg by Smithfield, Rouxville, Dewetsdorp, Zastron en Vanstadensrus.

Die organisasie het ’n versoek gerig aan diegene wat boere, wat steeds baie swaarkry, wil help. Vrystaat Landbou is sedert Oktober 2015 met droogtehulp besig en het veral hulp nodig met fondse vir die aankoop van voer of voerpille.

Diegene wat kan help met fondse, voer of vervoer kan Cynthia Troost by 051 444 609 kontak of epos stuur aan cynthia@vslandbou.co.za.

Droogtehulp is broodnodig

Intussen sê mnr. Johan Vermeulen, wat boer met skape en Bonsmaras naby Fauresmith, dat die onlangse reën in die omgewing baie help maar dat dit ’n probleem is om genoeg voer vir sy diere te gee.

“Ek het al derduisende aan voer spandeer,” sê Vermeulen. “Die planne raak nou op. Die droogte is nie net ’n korttermynprobleem nie, my koeie kalf ook later. Dit is ’n lang storie om alles reg te maak.”

Daar het sover in Januarie 102mm op Vermeulen se plaas geval. Volgens hom het hy vir drie jaar ondergemiddelde reën gekry.

Hoewel hy geen hulp van die regering kry nie, help sy medeboere hom.

“Ek het skenkings van Boere in Nood ontvang. Ek hoop ons gaan nog reën kry. Ek het vanoggend in die veld gaan ry en 70% van die soetgras is morsdood. Die bossies het ook gevrek,” sê Vermeulen.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.12
+0.2%
Rand - Pond
22.31
+0.5%
Rand - Euro
19.66
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+1.4%
Platinum
954.43
-0.6%
Palladium
1,435.63
+1.3%
Goud
1,964.18
-0.5%
Silwer
23.20
-0.6%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,912
+0.7%
Alle aandele
76,496
+0.6%
Hulpbronne 10
66,565
+0.2%
Industriële 25
103,515
+1.2%
Finansiële 15
15,611
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kyk!!
Kom ons kyk wat die toekoms en moontlikhede inhou - tyd, geluk, vrede, liefde is kosbaar en net geleen aan ons!!
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot