AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Droogte hou greep op Wes-Kaap

Agri Wes-Kaap bied steeds droogtehulp aan veeprodusente terwyl die droogte voortsleep.

Agri Wes-Kaap se droogtehulpfonds het in November 2015 die lig gesien en staan steeds veeprodusente in dié provinsie by. “Die afgelope jaar kon ons danksy veevoer-, vervoer- en kontantskenkings honderde veeprodusente met voer bystaan in gebiede waar die weiding totaal opgedroog het,” lui ’n mediaverklaring van die organisasie.

Gedurende die afgelope jaar het Agri Wes-Kaap veevoer na produsente op Vredendal, Vredenburg, Hopefield, Eendekuil, Graaffwater, Landplaas, Kliprand, Bitterfontein, Beaufort-Wes, Merweville, Prins-Albertweg en Leeu-Gamka geneem, en is produsente op Loeriesfontein en Brandvlei in die Noord-Kaap ook met veevoer bystaan. Die voer is deur Wes-Kaapse produsente uit verskeie streke geskenk. Nege vragte voer word ook vandeesweek op Kliprand, Landplaas en Bitterfontein afgelaai.

Die Sentraal-Karoo en Weskus-distrik is as droogterampgebiede verklaar en weens volgehoue ondergemiddelde reënval is plaasdamme in dié gebiede leeg.

Mnr. Carl Opperman, uitvoerende hoof van Agri Wes-Kaap, sê die Oudtshoorn- en Uniondale-gebied loop die risiko om ook nou in die moeilikheid te beland. Die gebied het gedurende die winter bitter min reën gehad en weens min wintergroei kon produsente min lusern sny.

“Produsente verkoop voerbale ter wille van kontantvloei en kan in komende maande geen voer beskikbaar hê nie. Die twee besproeiingsopgaardamme in die gebied, die Kammanassie- en die Stompdriftdam, is onderskeidelik 11% en 13% vol en produsente kan nie meer besproei nie. Die gebied se warmste maande lê nou voor,” lui die verklaring.

“Veeprodusente op Nelspoort en Murraysburg in die Sentraal-Karoo het ook nou droogtehulp krities nodig. Hierdie gebiede kry gewoonlik goeie reën, maar geen noemenswaardige reën het tot dusver geval nie. Warm winde droog die reeds min beskikbare weiding verder uit.

“Met die afgelope graanoeste het meer veevoer weer beskikbaar geraak, maar die vervoerkoste na droogtegeteisterde gebiede bly ‘n uitdaging. Agri Wes-Kaap wil die Wes-Kaapse departement van landbou wéér bedank vir hul finansiële hulp en bystand aan produsente in die provinsie.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.14
-0.2%
Rand - Euro
17.63
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,709.08
-0.2%
Silwer
20.66
0.0%
Palladium
2,272.06
+0.5%
Platinum
930.51
+0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,341
-0.1%
Alle aandele
65,734
-0.2%
Hulpbronne 10
63,419
+0.2%
Industriële 25
79,722
-0.4%
Finansiële 15
14,017
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat soek na sy diamant.
Ek is n gewone man, wat lief is vir mense en diere. N man wat soekend is na sy diamant in hierdie deurmekaar wereld. Ek soek n maat, n friend, n venoot en iemand om viir lief te...
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot