AFGRI
BEAN
27 Okt
-
7095
80,00
CORN
27 Okt
-
3209,8
77,80
SOYA
27 Okt
-
7180
50,00
SUNS
27 Okt
-
8899
-21,00
WEAT
27 Okt
-
5809
28,00
WMAZ
27 Okt
-
3286
28,00
YMAZ
27 Okt
-
3441
41,00
AMT
Beeste A2/3
22 Okt
-
53,12
-0,01
Beeste AB2/3
22 Okt
-
51,44
0,00
Beeste B2/3
22 Okt
-
49,2
0,00
Beeste C2/3
22 Okt
-
45,11
0,00
Bevrore Hoender
22 Okt
-
29,28
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
22 Okt
-
67,85
0,04
Bokooie
22 Okt
-
44,07
0,10
Groot (meer as 40 kg)
22 Okt
-
40,19
0,13
Hoender (IQF)
22 Okt
-
27,37
-0,01
Medium (30-40kg)
22 Okt
-
54,78
-0,01
Pork Average
22 Okt
-
27,29
-0,01
Poultry Average
22 Okt
-
29,26
0,00
Skaap A2/3
22 Okt
-
82,67
0,00
Skaap AB2/3
22 Okt
-
75,9
0,01
Skaap B2/3
22 Okt
-
70,32
0,01
Skaap C2/3
22 Okt
-
67,22
-0,02
Speenkalf
22 Okt
-
39,87
0,00
Spekvarke
22 Okt
-
27,23
-0,02
Stoorlammers
22 Okt
-
45,23
-0,03
Varkwors
22 Okt
-
22,33
-0,01
Vars Hoender
22 Okt
-
31,13
0,00
Vleisvarke
22 Okt
-
28,17
0,01
Wol (skoon)
22 Okt
-
166,76
-0,02

Droogte: Hulporganisasie bring hoop vir boere

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
SA for Hope beoog om elke tweede maand na ’n droogtegeteisterde gebied uit te reik. Foto: Pieter du Plessis
SA for Hope beoog om elke tweede maand na ’n droogtegeteisterde gebied uit te reik. Foto: Pieter du Plessis
SA for Hope, ’n maatskappy sonder winsoogmerk, is op die been gebring om veral die landbougemeenskap in George, die Klein-Karoo en die Oos-Kaap te steun.

Die voortslepende droogte en die verwoestende gevolge het boere, plaaswerkers en hul families al geruime tyd sonder inkomste gelaat. SA for Hope, ’n maatskappy sonder winsoogmerk, is op die been gebring om veral die landbougemeenskap in George, die Klein-Karoo en die Oos-Kaap te steun, maar sal gaan daar waar hulp benodig word.

Mnr. Pieter du Plessis, een van die organisasie se vier direkteure, sê boere benodig nie net water nie, maar ook voer, troeteldierkos en kos vir hulself en hul werkers se gesinne.

SA for Hope beoog om elke tweede maand na ’n droogtegeteisterde gebied uit te reik. Om dit moontlik te maak, benodig hulle skenkings. “Om een vrag voer vanaf ’n skenker na ’n boer te neem, kos van R25 000 tot R30 000. Ons wil ten minste vier tot ses vragte per uitreik na die boere neem ten einde ’n verskil te maak.”

Hy sê hulle koop ook vir boere voer met ’n hoër voedingswaarde as hooi aan wat R200 per sak kos. Daar word ook R20 000 op vars groente vir die boere, plaaswerkers en hul gesinne bestee. Laasgenoemde ontvang ook kospakke ter waarde van R350.

“Al ons skenkings word gratis aan die begunstigdes gegee met die hulp van ons vrywilligers wat ons help om die skenkings te vervoer. Alle vrywilligers betaal hul eie reiskoste.”

SA for Hope reik gedurende die eerste week van November uit na boere en plaaswerkers in die gebied tussen Calitzdorp en Volmoed. Kontak mnr. Pieter du Plessis by 076 844 6435 vir nog inligting of om betrokke te raak.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.97
-0.8%
Rand - Pond
20.59
-0.6%
Rand - Euro
17.37
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.3%
Goud
1,787.47
-0.3%
Silwer
23.96
-0.8%
Palladium
1,993.50
-0.8%
Platinum
1,020.50
-1.0%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.3%
Alle aandele
67,494
-0.2%
Hulpbronne 10
63,048
-0.4%
Industriële 25
87,148
-0.2%
Finansiële 15
14,043
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Happy go lucky
Sense humour witty funny just enjoy being me enjoy each and every day to best I can and take it ad it comes
Kom verdwaal in my oë
Ek is eerlik opreg en het n goeie sin vir humor. I am easy to talk to I'm independent. Ek is spontaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot