AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Droogte kelder groot mielie-oes

Die verwagte mielie-oes van 13 miljoen ton vir dié seisoen is “hoegenaamd nie haalbaar nie” weens droogte.

Deurdringende reën is voor die einde van volgende week oor veral die westelike dele van die land nodig om grootskaalse droogteskade aan mielie-aanplantings af te weer.

Sommige boere se aanplantings het reeds gevrek en hulle is tans besig om dié plante te oes om as kuilvoer te gebruik of te verkoop, sê mnr. Louw Steytler, voorsitter van Graan SA.

“Versengende hitte en gebrekkige ondervog laat die mielies baie swaar trek. Die sojaboon-aanplantings trek ook swaar,” aldus Steytler. Hy het verlede week verskeie strekes besoek en sê die grootste probleme kom tans in die Schweizer-Reneke, Baberspan, Makwassie, Wolmaranstad en in die Wes-Vrystaat voor.

“Dit vorm amper ’n perdeskoen van net buite Kroonstad af na die Wes-Vrystaat en Noordwes toe,” vertel Steytler. Hy sê in Viljoenkroon het ’n gedeelte van die aanplantings gevrek wat tans afgesny word.

Die 13 miljoen ton-oes
Steytler sê die droogte het die verwagte nasionale mielie-oes van 13 miljoen ton gekelder. “Dit is nou nie meer hoegenaamd haalbaar nie. En as dit nie binnekort reën nie, kan die probleem veel groter wees.”

Mnr. Cor van Vuuren, voorsitter van Agri Noordwes, stem met Steytler saam. “Mielies wat in saad kom, kan nie onder dié weersomstandighede goed groei nie.” Hy sê waar van die boere oeste van agt ton per ha verwag het, sal oeste van tussen vier en vyf ton per ha moontlik wees mits dit binnekort reën.

Die droogtetoestande wat tans voorkom is erger as verlede jaar s’n, aangesien goeie reën nog nie sedert verlede jaar voorgekom het nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
-1.1%
Rand - Pond
20.19
+0.2%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,713.52
-0.8%
Silwer
20.54
-2.5%
Palladium
2,250.66
-3.1%
Platinum
920.50
-1.4%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.0%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot