AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Droogte knel veeboere, vleispryse

Ná ’n uitdagende jaar vir vleispryse lyk dit asof die druk op die veebedryf groter raak, sê die RPO.

Boere het dieselfde tyd verlede jaar groot kommer gehad oor droogte, die stand van weiding en die verkleining van kuddes.

Dié situasie lyk tans egter erger as verlede jaar, met droogte wat veral die westelike dele van die land teister, vertel mnr. Jaco Maré, ondervoorsitter van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO).

Verlede jaar het boere deurgeloop onder lae pryse vir veral speenkalwers weens die droogte en die oormaat diere wat op veilings aangebied is. Maré sê waar boere veronderstel is om na die hoë verkope van verlede jaar hulle kuddes op te bou, vind die teendeel plaas.

“ ’n Groot ooraanbod bestaan, wat pryse aan produsente sleg beïnvloed,” vertel Maré. Vervangingsverse word meestal tans aangebied, wat op die ouend ’n ongunstige effek op kuddegroottes kan hê.

Krisis oor twee weke
Volgens Maré sal die bedryf ’n krisis in die gesig staar mits goeie reën nie binne die volgende twee weke voorkom nie. “Dinge lyk reeds baie sleg in die Kalahari, met boere wat groot hoeveelhede van hulle vee al verkoop het.” Mnr. Cor van Vuuren, voorsitter van Agri Noordwes, sê veral boere in die distrikte van Tosca en Brey verkoop nou vee teen ’n geweldige tempo.

Die volgende twee weke is volgens Van Vuuren ook kritiek, veral met die wintermaande wat voorlê. Hy sê verskeie boere moes reeds verlede winter en tydens dele van die somer met minder weiding as normaal oor die weg kom, en hulle het dringend reën nodig om genoegsame weiding te hê tot die eerste lentereëns in Oktober.

Pryse aan boere het die afgelope ses weke begin daal. Van Vuuren sê waar boere vroeër sowat R25,50 per kilogram vir ’n C-graad bees gekry het, kry hulle tans nie meer as R20 per kilogram nie. “Maar ten spyte daarvan sien ons steeds nie ’n verlaging in pryse aan verbruikers op winkelrakke nie,” sê Maré.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.02
-1.0%
Rand - Pond
19.94
-2.6%
Rand - Euro
17.63
-1.5%
Rand - Aus dollar
11.66
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,658.43
-0.1%
Silwer
18.71
-1.0%
Palladium
2,195.50
+2.1%
Platinum
863.50
-0.3%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.3%
Industriële 25
76,769
-2.2%
Finansiële 15
13,707
-2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lief vir die lewe
Introvert. Dry sence of humor. [geskrap] Hou van buite lewe. [geskrap]Braai stap bos en see. Hou van land deur toer op n motorfiets[geskrap]
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot