AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9695
42,00
CORN
30 Mrt
-
4650
8,00
SOYA
30 Mrt
-
8325
-58,00
SUNS
30 Mrt
-
8800,2
-18,80
WEAT
30 Mrt
-
6680
1,00
WMAZ
30 Mrt
-
3950
0,00
YMAZ
30 Mrt
-
4053
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Droogte knou koring in Swartland

Droogtetoestande het gelei tot geweldige skade aan die jong koring-aanplantings in veral die Swartland, sê Graan SA.

Droogtetoestande het gelei tot geweldige skade aan die jong koring-aanplantings in veral die Swartland, sê Graan SA.

Mnr. Andries Theron, voorsitter van die koringwerkgroep, sê ‘n groot deel van die jonger koring wat in die Swartland geplant is, het doodgeskroei.

September was ‘n droë maand in dié streek met geen noemenswaardige reën wat geval het nie. “Dit is tans een van die belangrikste tydperke vir aarvorming, maar basies geen vog is beskikbaar nie. En die dagtemperature het vinnig hoë vlakke bereik,” verduidelik Theron.

Deel van oes beskadig

Theron sê na skatting is sowat 25% van die jong koring-oes beskadig, “en selfs al reën dit nou sal dit nie ‘n verskil maak nie. Daar is dele in die Sandveld waar dit eintlik tragies is om die koring te sien.”

Opgewondenheid bestaan wel oor die Suid-Kaap se oeste wat tans van die lande verwyder word. Theron sê van die produsente in dié streek kry opbrengste van tot 5 t/ha, wat rekord of bo-normale oeste is.

Lees meer oor die koring-oes in Landbouweekblad van 21 Oktober 2011.

14 Oktober 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
+0.2%
Rand - Pond
22.34
-0.2%
Rand - Euro
19.63
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.12
-0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Platinum
967.60
-0.1%
Palladium
1,433.34
-1.1%
Goud
1,967.62
+0.2%
Silwer
23.62
+1.3%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,411
+0.8%
Alle aandele
77,055
+0.8%
Hulpbronne 10
67,909
+1.9%
Industriële 25
103,746
+0.4%
Finansiële 15
15,673
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Liefte is n wenner!
Hou van nuwe plekke sien dinge saam doen, saam lag en net memories maak ek wil settle en is ernstig daaroor.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot