AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Droogte ’n slag vir nasionale kudde

Die veebedryf sal na verwagting sowat vier jaar benodig om te herstel van die droogte.

Afgesien daarvan dat veeboere vanjaar kwaai onder die droogte gebuk gegaan en die getal vroulike diere op plekke, soos in die Noord-Kaap, met sowat 20% afgeneem het, was daar ook ander probleme, soos tekorte aan entstowwe en die verspreiding van dieresiektes.

Prof. Ferdi Meyer, direkteur van die BFAP, het in Junie gesê die veebedryf gaan sowat vier jaar nodig hê om te herstel van die droogte se uitwerking op weiding en veegetalle. In dieselfde tydperk het boere ernstig begin kla oor prysstygings en voorraadtekorte van Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP) se entstowwe. Dit het gevolg nadat OBP sy verspreidingsvennootskap met Bayer beëindig en sy produkte self na koöperasies en veeartse begin versprei het.

Dr. Steven Cornelius, uitvoerende hoof van OBP, het aan die Parlement se portefeuljekomitee vir landbou, bosbou en visserye erken dat OBP in die eerste drie maande sedert sy verspreidingsooreenkoms met Bayer tot ’n einde gekom het, probleme met verspreiding ondervind het. Selfs nadat hy later die versekering gegee het daar is genoeg entstowwe beskikbaar, het koöperasies steeds gekla oor die verkryging daarvan. Die grootste haakplek het geblyk kommunikasie tussen OBP en sy kliënte te wees.

Einde Oktober het dr. Pieter Prinsloo, ondervoorsitter van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), gesê die bedryf se voorbereidings vir ’n hofsaak teen OBP gaan voort, en die hele waardeketting is daarby betrokke.

Deur die loop van die jaar is by verskeie geleenthede gewaarsku brucellose ruk handuit en is ’n ernstige bedreiging vir vleisproduksie. Mnr. Gerhard Schutte, hoofbestuurder van die RPO, het gesê die siekte hou ’n ernstige bedreiging vir die kalfpersentasie van Suid-Afrika se veestapel in. Dit kan ook mense wat besmette vleis eet, siek maak.

Volgens hom was die siekte teen 1994 bykans ten volle onder beheer, maar dit het sedertdien ernstige vlakke aangeneem, hoofsaaklik in Noordwes, die Vrystaat en Limpopo. Dit het ook opnuut in die Suid-Kaap uitgebreek.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.97
-0.7%
Rand - Pond
19.74
-1.6%
Rand - Euro
17.51
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.66
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,658.01
-0.1%
Silwer
18.84
-0.3%
Palladium
2,228.64
+3.6%
Platinum
870.47
+0.5%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
57,188
-0.4%
Alle aandele
63,567
-0.4%
Hulpbronne 10
60,135
+3.9%
Industriële 25
77,110
-1.8%
Finansiële 15
13,770
-2.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot