AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Droogte: Ses miljoen minder beeste in Oz

Droogte het beesgetalle in Australië oor drie jaar met ses miljoen verminder!

Die Australiese beesbevolking het die laaste twee tot drie jaar met sowat ses miljoen diere gekrimp vanweë ’n erge droogte wat dié land net soos Suider-Afrika geteister het, sê mnr. Llewellyn Angus, Simmentaler- en Simbrateler van Arlington in Suid-Afrika, wat Australië onlangs besoek het om beeste te beoordeel.

Dié land het nou net sowat 22 miljoen beeste teenoor die gemiddelde beesbevolking van 28 miljoen voor die droogte.

Angus is deur die Australiese Fleckviehgenootskap genooi om 'n werksessie aan te bied en beeste op die Dubbo-skou in Nieu-Suid-Wallis te beoordeel.

Hy sê die Australiese Fleckvieh vergelyk goed met die Suid-Afrikaanse Simmentalers en is basies dieselfde tipe, naamlik mediumraam, funksionele diere wat hoofsaaklik vir speenkalfproduksie geteel is. Daar is ook baie SA genetika in hul teling. Die diere is struktureel korrek en het goeie bene. Sommige van die telers konsentreer op dubbeldoel-eienskappe.

Die Australiese Fleckviehvereniging teel met suiwer Fleckviehtipe-diere, wat in Suid-Afrika Simmentalers genoem word. Die Australiese Simmentalervereniging het ook baie goeie Fleckvieh-tipe beeste, maar maak voorsiening vir rooi en swart Simmentalers wat rooi en swart Angusbloed het. “Daar is 'n gevaar dat dié diere hul identiteit kan verloor, omdat die Angus wat getalle betref  die grootste ras in Australië is,” sê Angus.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.97
-1.1%
Rand - Pond
20.03
+0.5%
Rand - Euro
17.60
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.49
+0.5%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,707.35
-0.5%
Silwer
20.44
-1.0%
Palladium
2,265.00
+0.3%
Platinum
922.50
+0.0%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot