AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Droogte skop vas aan die Weskus

“Die meeste van ons voer is droog gewaai en ons sien hoe die skape benadeel word.”

Ondanks welkome reën oor die Wes-Kaapse wintergraanstreke, gaan dele van dié provinsie steeds gebuk onder uiterste droogtetoestande. “As ons nie binne die volgende maand ten minste ’n duim (25 mm) reën ontvang nie, gaan ons nie deur die somer kom nie,” sê mnr. Arno Pienaar van die plaas Leeukuil in die Kliprant noord van Vredendal, waar dit steeds bitter droog is.

Hoewel die reën (wat maar kol-kol geval het) tydelike verligting gebring het, het ’n sterk oostewind en warm dae in Augustus, met dagtemperature van hoog in die 30 ºC, die meeste grondvog uitgedroog. “Die veld kan dit nie in dié omstandighede hou nie. Die meeste van ons voer is droog gewaai en ons sien hoe die skape benadeel word.”

Olifantsrivier

Volgens Pienaar is die aantal lammers wat vanjaar gebore is, aansienlik minder en is daar ’n merkbare verskil in Angora- én Merino-skeersels. Pienaar sê die droogte heers al sedert 2014, en meeste boere sal nie nóg ’n droogte kan oorleef nie.

Weens die moeilike toestande in die streek is ’n gemengde boerdery vir min van die boere ’n opsie. Die meeste boere is slegs op skape aangewese en is dus uiters kwesbaar vir droogte. Elf vragte veevoer wat geskenk is deur boere wat nog ’n surplus het, is verlede week deur Agri Wes-Kaap na boere van die Weskus versprei.

Volgens mnr. Barend Vorster van die BJD-boerdery by Kapel, naby Klawer, is die druiweboere van die Olifantsriviervallei, wat hoofsaaklik op besproeiing aangewese is, vanjaar in ’n beter posisie as ’n jaar gelede. Dit is omdat die Clanwilliamdam vol is.

“Ons het egter nog opvolgreën nodig sodat die dam einde November kan oorloop om waterbeperkings te voorkom.”

Koue-eenhede

Boere van Ceres kan vanjaar die komende somer met ’n beter gemoed ingaan, maar die grootste gevaar is steeds nie verby nie. Volgens mnr. Daniel Havenga, Wes-Kaapse produksiedirekteur by die Du Toit-groep, kan vanjaar se goeie reën die groundwater en damme in die streek na normale vlakke bring.

Die winter het egter laat begin; die vroeë winter was steeds warm en lae sneeuval het tot minder koue-eenhede vir die vrugtebome gelei. “Dit was waarskynlik die swakste koue tyd wat ons in ’n lang tyd gehad het. Die koue-eenhede is af met tot 20% op lang termyn. Dit is egter nog moeilik om die uitwerking daarvan op die vrugtebome te bepaal.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.23
-0.2%
Rand - Pond
21.34
-0.2%
Rand - Euro
18.73
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.23
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin oor
Wat skryf ek nou hier? Leer my eerder ken besluit self. Ek is wel n omgee mens en hou van bederf.
Plain Jane
Oor die onnodige drama, wil net die lewe geniet. Goeie hart en weet wat ek uit die lewe wil he 😊
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot