AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9423
0,00
CORN
28 Sep
-
4756
0,00
SOYA
28 Sep
-
9247
0,00
SUNS
28 Sep
-
9708
0,00
WEAT
28 Sep
-
7006
0,00
WMAZ
28 Sep
-
4779
0,00
YMAZ
28 Sep
-
4682
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Droogte: Veeboere op hul knieë

Die erge droogte wurg veeboere in die Noord-Kaap, met noodslagtings en massaverkope wat plaasvind.

’n Opname oor droogtes en die skade wat boere ly, sal aan die einde van die maand in die Noord-Kaap gedoen word. Dié opname sal dien as basis vir ’n besluit oor of dit nodig is om vir ramphulp aansoek te doen vir sekere streke in dié provinsie.

Mnr. Johan van Rensburg, hoof-uitvoerende beampte van Agri Noord-Kaap, sê die situasie neem tans krisis-afmetings aan, ná goeie opvolgreën nog nie oor baie dele geval het nie. Van die gebiede wat hard getref word, is Van Zylsrus, Olifantshoek en Kuruman. Groot dele van die veld en weiding het verlede jaar in dié dele in die slag gebly weens veldbrande. 

Swakste prys nog
Mnr. Jan Theart, voorsitter van Agri Kuruman, sê die aanbod van diere vir C- en D-graad vleis is ongelooflik laag. Pryse van R6,50 per kilogram vir lewende massa vir C1-graad vee is al aangeteken.

Volgens mnr. Jaco Maré, tweede onder-voorsitter van die nasionale Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), sê hulle hoor orals in die veld van dié lae pryse en dis “skrikwekkend. Dit is defenitief ’n rekord-lae prys.”

Veeverkope en vrektes
Theart sê: “Almal is bekommerd. Boere raak ontslae van veral hulle ouer vee, en pryse is baie, baie swak – nie net in die Kuruman-distrik nie.”

Intussen vertel mnr. Koedoe van der Westhuizen, voormalige voorsitter van die Olifantshoek-boerevereniging, dat nie nét noodslagtings en verkope in dié distrik voorkom nie, maar ook veevrektes. Een boer het reeds beeste, perde en lammers verloor, en “sy springboklammers het ook byna almal gevrek.”

’n Groot aantal teelooie is ook tans in die omgewing in die mark. “Die Van Zylsrus-omgewing trek egter die heel swaarste,” sê Van der Westhuizen.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.14
-0.7%
Rand - Pond
19.34
-0.1%
Rand - Euro
17.33
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.8%
Goud
1,625.20
-0.3%
Silwer
18.17
-1.2%
Palladium
2,065.00
-0.5%
Platinum
848.78
-0.6%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,621
0.0%
Alle aandele
64,026
0.0%
Hulpbronne 10
56,997
0.0%
Industriële 25
79,272
0.0%
Finansiële 15
14,209
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot