AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Droogtehulp: Bedrogondersoek gevra

Te midde van die ergste droogte in dekades, het grootskaalse bedrog met droogtehulp daartoe gelei dat Agri SA die Openbare Beskermer sowel as die Ouditeur-generaal gevra het om ondersoek in te stel.

Agri SA se forensiese ondersoeke het grootskaalse bedrog met droogtehulp onthul en die Openbare Beskermer sowel as die Ouditeur-generaal is gevra om die saak verder te ondersoek.

Dit sluit forensiese ondersoeke in na die rampfondse van die Departemente van Landbou, Bosbou en Visserye, Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, sowel as Water en Sanitasie.

Mnr. Omri van Zyl, uitvoerende direkteur van Agri SA, sê een diensverskaffer in die Noord-Kaap het R7 miljoen wins in 'n maand uit die rampfonds gemaak. “Hy het kort daarna vir hom ’n luukse Bentley-motor gekoop.”

'Skrikwekkend'

Van die R212 miljoen wat in die addisionele begroting vir droogtehulp goedgekeur is, het kommersiële boere (behalwe vir ’n bietjie hulp in die Wes-Kaap) nie ’n sent gesien nie, sê Van Zyl.

“Ons het probeer kyk wat van die geld geword het en dit is skrikwekkend. Ons werk in die bedryf maar het nie 'n enkele diensverskaffer geken wat gebruik is nie. Ons is ook nie gevra om vir iets te tender nie.”

“Agri SA het intussen 'n risiko-bestuurslessenaar saam met Senwes op die been gebring om beter voorbereid te wees teen moontlike rampe. Dit sluit risiko’s in soos politieke verwikkelinge, droogte, vloede en kommandowurms. Een ding wat ons geleer het uit die droogte is dat die regering nie in staat is om te help nie. Hulle was in elke vergadering betrokke, maar totaal onbekwaam om werklik te help.”

Senwes en Agri SA

Met die R17 miljoen wat vir Agri SA en Senwes se hulpfonds ingesamel is, is meer as 12 000 kommersiële boere en 6 000 kleinboere gehelp. Hulp met water en kos is ook in 187 dorpe gelewer en 12 600 ton voer is geskenk.

Van Zyl se vrou, dr. Annelize Geldenhuys, het op haar beurt die Hoop Gras-projek bedryf waardeur die publiek gevra is om gesnyde gras na aflaaipunte te neem waar dit gedroog, verpak of verpil is. Satellietpunte in verskillende provinsies is ook opgestel, van waar die voer versprei is. Op dié manier is 560 ton ruvoer na 406 boere versprei.

“Ons het geglo die droogte was nie net boere se probleem nie maar elkeen in die land se probleem. Dit is die moeite werd om te veg vir 'n bedryf wat mens van voedsel voorsien,” sê sy.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.94
-1.0%
Rand - Pond
19.99
+0.7%
Rand - Euro
17.58
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.50
+0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,711.44
-0.3%
Silwer
20.51
-0.6%
Palladium
2,272.93
+0.7%
Platinum
923.35
+0.1%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot