AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Droogtetande ál skerper vir vrugteboere

Vrugteboere loop die risiko om buiten produksieverliese, ook skade aan bome op te doen weens die derde ondergemiddelde reënseisoen in die Wes-Kaap.

Die kans vir verliese en skade aan vrugtebome weens die droogte in die Wes-Kaap, raak ’n al hoe groter risiko. Mnr. Fanie van der Merwe van Bronaar Plase in die Koue-Bokkeveld het tans net genoeg water vir 80ha van sy 250ha vrugte.

“Indien daar nie goeie reën vir ’n lang tydpek uitsak nie, gaan ons vir slegs 50% tot 60% van ons bome genoeg water hê. Dit is die eerste keer in die boerdery se geskiedenis en in meer as 100 jaar dat hier nie genoeg water op die plaas is om mee te boer nie,” sê Van der Merwe.

Volgens mnr. Robert Zulch, vrugteboer van die Witzenbergvallei, is die grondvog al redelik goed aangevul ná enkele reënbuie in die omgewing gedurende Mei en Junie, maar daar het nog nie water begin loop nie.

Vir opgaardamme

Van der Merwe pomp meeste van sy besproeiingswater uit die Houdenbeksrivier in sy opgaardamme op die plaas. “Ek het minstens 60 dae se pomp-tyd nodig om die damme vol te kry. Dit lyk onwaarskynlik dat die rivier vir lank genoeg vol gaan bly tussen nou en einde Augustus, wanneer die winter verby is.

“In só ’n geval, is ons enigste keuse om te fokus op die hoë-waarde kultivars, hulle so goed as moontlik te laat produseer en die res van die bome nie te laat dra nie en net aan die lewe te hou deur die komende somer. Dit is nie ’n gewenste situasie nie, want die bome wat nie normaal bestuur word nie, gee baie bot, set en produksieprobleme in die daaropvolgende seisoene.

"Indien nie genoeg water beskikbaar is nie, gaan ons nie ’n ander keuse hê nie. Ons is steeds positief en hou die geloof sterk dat die reën sal kom, maar ons is bewus van ’n sterk moontlikheid dat ons skade aan ons bome en erge produksieverliese die komende seisoen kan ly.”

Die  reën gaan nog kom!

Zulch is ook positief dat die reën nog sal kom. “Indien dit egter nie gebeur nie, sal ons die bome wat ons in die winter van 2018 wou uithaal en vervang, reeds in hierdie seisoen begin uithaal om water vir ander bome beskikbaar te maak.”

Hortgro sê die voortslepende droogte in die Wes-Kaap het reeds ’n ongunstige uitwerking op produksie in die afgelope seisoen gehad. Volgens Hortgro se vooruitskattings vir die 2017-seisoen, waarvan die oes reeds ingesamel is maar die vrugte nog nie 100% verpak en bemark is nie, gaan bykans 10% minder appels en 6% minder pere as in die 2016 seisoen geproduseer en bemark word.

Hortgro skryf hierdie afname grotendeels toe aan die droogte, hoewel ryp en haelskade in sommige areas ook ’n rol gespeel het.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.30
+0.5%
Rand - Euro
19.60
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+1.4%
Platinum
967.87
+0.8%
Palladium
1,431.97
+1.1%
Goud
1,970.12
-0.2%
Silwer
23.36
+0.2%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,706
+0.4%
Alle aandele
76,313
+0.4%
Hulpbronne 10
66,559
+0.2%
Industriële 25
103,053
+0.7%
Finansiële 15
15,576
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot