AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Droogtevoer – net vir swart boere?

Voer van sowat R164 miljoen is reeds as droogtehulp in vier provinsies afgelaai. Dit lyk nie asof enige kommersiële boere van die hulp ontvang het nie.

Bykans 80% van die geld wat die Nasionale Tesourie bewillig het om droogtehulp aan boere toe te staan, is bestee.

Volgens die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye is net meer as R164 miljoen van die bewilligde R212 miljoen vir die aankoop van voer vir diere in vier droogtegeteisterde provinsies al bestee. (Wes-Kaap, Oos-Kaap, Mpumalanga en Noord-Kaap.) Die tesourie het dié geld vir die 2016/’17 geldjaar bewillig.

Me. Makenosi Maroo, hoofdirekteur vir kommunikasie by die departement, het gesê die departement maak vordering met sy droogteverligtingsprogram en dat sy ingrypings vir die lewering van veevoer in die Oos-Kaap, Wes-Kaap en Mpumalanga voltooi is.

Meer as 450 000 sakke voerkorrels

“Meer as 454 222 sakke voerkorrels en 4 204 ton lusern is aan verskeie provinsies gelewer en word aan die boere versprei.”

Dr. Pieter Prinsloo, ondervoorsitter van die RPO, het bevestig dat kommunale boere in die Oos-Kaap wel veevoer gekry het, maar geen kommersiële boere nie.

Veevoer vir die Noord-Kaap is onlangs in Kenhardt afgelewer en boere word gevra om hulle voer by die verspreidingspunte te gaan haal wanneer distrikbestuurders so versoek. Slegs boere wat vir droogtehulp geregistreer is, sal voer ontvang.

Veevoer vir diere

Behalwe vir die geld van die tesourie, het provinsies R198 miljoen van hulle provinsiale toelaag afgeknyp om veevoer en water aan hulle diere te verskaf.

Mnr. Mike Mlengana, direkteur-generaal van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye, het gesê die aflewering en verspreiding van voer is byna in die geraakte provinsies voltooi.

Mnr. Aggrey Mahanjana, sekretaris-generaal van die African Farmers' Association of South Africa (Afasa), het ook bevestig dat veevoer aan die Oos-Kaap en Mpumalanga gelewer is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
979.10
-0.6%
Palladium
1,421.38
-0.1%
Goud
1,976.74
-0.9%
Silwer
23.15
+0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot