AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Du Toit-groep: Opsweping betreur

In ’n roerende verklaring het die Du Toit-groep standpunt ingeneem teen die opsweping en misbruik van werkers.

In ’n roerende verklaring oor die ‘‘anargie’’ wat vandeesweek geheers het, het die Du Toit-groep standpunt ingeneem teen die opsweping en misbruik van werkers.
 
Die Du Toit-groep, wat sake doen in die distrik Ceres en waarskynlik miljoene rande se skade gely het in die stakings, het sy spyt en teleurstelling uitgespreek oor die “groot vertrouenskok” tussen boere, werkers en die Regering, wat hy toeskryf aan die opsweping van werkers se emosies.
 
Die “opsweping” het volgens die groep onder meer gelei tot miljoene rande se skade aan eiendom wat volgens alle aanduidings veroorsaak is met spesifieke instruksies om eiendomme en roerende bates af te brand.
 
“’n Georkestreerde aanslag is geloods om jare lange goeie verhoudinge tussen werknemers en werkgewers te vernietig met ongegronde beloftes aan werkers deur politieke verteenwoordigers,” het die groep in ’n verklaring gesê. Volgens die verklaring het ’n minderheidsgroep werkers ander welwillende werkers geïntimideer en geweldadig aangerand deur die landswette te oortree.
 
Die groep het ’n dringende beroep op die Regering gedoen om die Wes-Kaapse landbougemeenskap te ondersteun deur voldoende polisie- en ander veiligheidsmagte te ontplooi om landbouers en werkers teen intimidasie en vandalisme te beskerm.
 
Die groep het werkers en die bestuur bedank vir hul lojaliteit. “Hou asseblief moed, want ons staan by julle en ons doen alles in ons vermoë om die werksgeleenthede wat oor baie jare opgebou is, te beskerm.”
 
Terselfdertyd het die Du Toit-groep ook sy kommer uitgespreek oor die ernstige vrae wat nou gevra word oor meganisasie en die afhanklikheid van arbeid in die huidige arbeidsituasie.

Lees hier onder aangeheg die Du Toit-groep se reaksie op die skade en betogings.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-2.0%
Rand - Pond
19.39
+0.3%
Rand - Euro
17.36
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,643.40
-0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot