AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Duisend renosters dood sedert 2007

Suid-Afrika het sedert 2007 reeds 1 000 renosters verloor, waarvan 709 weens stropery doodgemaaak is.

Suid-Afrika het sedert 2007 reeds 1 000 renosters verloor, waarvan 709 weens stropery doodgemaak is, aldus die Private Rhino Owners Association (PROA).


Luidens die jongste verklaring van Sanparke is 173 renosters reeds dié jaar doodgemaak, wat neerkom op ten minste een renoster per dag.


Altesame 120 van dié renosters is in die Krugerwildtuin doodgemaak.


Mnr. Pelham Jones, voorsitter van die organisasie, sê die getal is reeds hoër as die aantal renosters wat in die ooreenstemmende tyd verlede jaar doodgemaak is.

 

Twee stropers

Sanparke sê intussen is twee stropers is Vrydag (3 Junie) in die Krugerwildtuin aangekeer nadat die karkasse van twee wit renosters, wat vir hul horings doodgemaak is, gevind is.


Die mans is in die Nwanedsi-omgewing in die Krugerwildtuin in hegtenis geneem deur ’n span wat uit lede van die Polisie, die Weermag en wildbewaarders bestaan het.


Tydens die voorval is een van die stropers gewond. Hy word tans in ’n plaaslike hospitaal behandel. Drie renosterhorings, ’n AK-47 en ’n .375 swaar kaliber geweer is by die verdagtes gevind.


Dr. David Mabunda, hoof uitvoerende beampte van Sanparke, sê hulle verwelkom die hulp van ander owerhede om die toename in renosterstropery in die Krugerwildtuin te help stopsit.


Hy het sy opregte dank uitgespreek teenoor die betrokke veiligheidslede wat in die Park ontplooi is: “Hoewel dit te vroeg is om te begin feesvier, sien ons wel ’n afwaartse neiging in die aantal voorvalle van renosterstropings wat in die Krugerwildtuin voorkom.”


Tot dusver vanjaar is reeds 122 stropers in die land aangekeer. Sowat 20 stropers het ook tydens skermutselinge met die owerhede gesterf, terwyl 10 gewond is.


Probleme vir teling

Jones sê die groot aantal renosters wat sedert 2007 verloor is, gaan ’n impak hê op die bedryf se vermoë om die diere aan te teel. Hy sê die diere wat nie deur stropers doodgemaak is nie, is aan natuurlike oorsake dood, of hulle is wettiglik of onwettiglik gejag en hul karkasse is begrawe of opgesny sodat die vleis gebruik kon word.


Volgens Jones is dit hartseer en ironies om te sien hoeveel Suid-Afrikaners deel is van die stropingsindikate.


“Dit is in teenstelling met die feit dat die res van die land so emosioneel reageer op die doodmaak van die diere. Dis vreemd om te sien hoe Suid-Afrikaners gewoond geraak het en ’n mate van aanvaarding het vir misdade teenoor mense, maar oor dié misdaad raak hulle emosioneel.”


6 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
-1.1%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,797.73
+0.5%
Silwer
23.50
+1.9%
Palladium
1,963.22
+1.7%
Platinum
1,030.76
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot