AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Duisende Angoras ontbind in veld

Duisende Angorabokke wat met die onlangse koue in die distrik Rietbron gevrek het, lê nou in die veld en ontbind.

Duisende Angorabokke wat met die onlangse koue in die distrik Rietbron gevrek het, lê nou in die veld en ontbind.


Volgens dr. Jaco Pienaar, ‘n veearts van Beaufort-Wes, wat die distrik verlede week besoek het, is tot 6 000 Angorabokke binne 48 uur tydens die skielike koue ’n paar weke gelede dood.


Tot 1 000 diere per boer

Die diere het aan 12 boere in die omgewing behoort. Vyf van dié boere het elk tussen 500 tot 1 000 bokke verloor.


“Die koue moes geweldig erg gewees het,” sê Pienaar. “Die meeste van die diere wat gevrek het, was in ’n goeie kondisie. Net hier en daar was van die bokke se glukosevlakke nie heeltemal reg nie.


“Die boere was beslis goed voorberei op koue. Hulle het geweet dit gaan kom. Die diere is in digte bosse ingejaag en in plekke waar hulle gewoonlik skuil as dit koud word. Steeds het hulle gevrek. Daar het selfs ’n klomp bokke in skure gevrek. Dit is regtig skokkend om te sien,” vertel Pienaar.


‘In hope’

Hy vertel dat die bokke plek-plek in hope lê soos wat hulle opmekaar geklim het in ’n poging om warm te word.


Pienaar reken daar sou aansienlik minder vrektes gewees het as die bokke jassies gedra het. Daar is egter nog nie veel vordering met dié plan gemaak nie weens faktore soos die prys van die jassies gemeet teenoor die winsgewendheid van die sybokhaarbedryf.


Volgens Pienaar is daar slegs enkele gevalle van slenkdalkoors in die Rietbron-omgewing. Hy verwag ook ’n goeie lamtyd.


22 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
-1.1%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,797.73
+0.5%
Silwer
23.50
+1.9%
Palladium
1,963.22
+1.7%
Platinum
1,030.76
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot