AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Duisende besoek Agri Megaweek

Vanjaar se Agri Megaweek het derduisende besoekers gelok en amper 500 uitstallers het deelgeneem.

Sowat 26 000 besoekers het vanjaar se Agri Megaweek vanaf 17 tot 20 September in Bredasdorp bygewoon. Vir die eerste keer in 22 jaar het die ekspo meer as 25 000 besoekers gelok en net minder as 500 uitstallers het deelgeneem.

“Vanjaar het die 20ste Wêreld Jerseykonferensie en nasionale kampioenskap, die eerste Wêreld Dorperkonferensie en kampioenskap en die SA Damara-kampioenskap en die Suid-Kaap Ayrshire-kampioenskap verseker tot die uitstekende belangstelling en ondersteuning bygedra.

“Ons moet egter nie die landbou en die verbruikerspubliek se belangstelling onderskat in die aktuele gesprekke van Graan SA oor wintergraansake en van Agri Megagroep oor grondhervorming; die Mega bederf dames-oggend en in Tiny, die dwergbulletjie van die Breederivier-vallei, die SA Boerboelkampioenskap, die Wêreld Jersey Kaastoekennings en fantastiese daaglikse programme en kompetisies van die meer as 400 uitstallers nie,” sê mnr. Orton King, uitvoerende direkteur vir die Agri Megagroep.

Hy het die belangrikheid van landbou en die landelike gemeenskap beklemtoon as die voedselmandjie van die wêreld deur volhoubare, winsgewende boerdery en waardetoevoeging tot landbouprodukte.

“Sonder die ondersteuning van die sakesektor as borge, uitstallers en adverteerders het Agri Megaweek, en die voordeel wat dit bring vir die sake-gemeenskap van die Kaap Agulhas-streek, geen bestaanstreg nie. Duisende besoekers aan die ekspo dra ook by tot die streek se volhoubare groei deur aan die ekspo se behoeftes te voldoen vir produkte en dienste, verblyf, etes, bank- en selfoondienste, asook basiese inkopies,” aldus King.

Hy het alle belanghebbendes en die plaaslike owerhede en diensverskaffers bedank vir hul bydrae tot die sukses van Agri Megaweek 2014. Agri Megaweek in 2015 sal van 16 tot 19 September plaasvind.

Belangstellendes kan www.agrimegaweek.co.za besoek vir meer inligting.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.0%
Rand - Euro
19.34
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot