AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Duisende boere in Vrystaat bygestaan

Vrystaat Landbou het al meer as 4 600 boere in die huidige droogte bygestaan.

Sedert Desember 2015 het Vrystaat Landbou (VL) boereverenigings en 4 661 landbouers in die provinsie deur middel van sy se rampfonds, skenkings en Agri SA se Droogtehulpfonds met voerskenkings en droogtehulp bygestaan.

Die droogte het ’n uitwerking op meeste van sy lede gehad en hoewel die hulp wat verleen is nie lede se totale behoeftes kon verlig nie, is hulle dankbaar dat hulle boere en opkomende boere tot ’n mate kon bystaan, sê VL in ’n verklaring.

Die voer is oor ’n totaal van 62 951 km vervoer teen ’n koste van R893 069. “As deel van ’n poging om elke lid op ’n manier te kon bystaan, het VL 9710 sakke voerpille vir lede aangekoop. Van die lede wat nie hard deur die droogte geslaan is nie, het aangedui dat hulle voerpille na gebiede waar dit meer nodig is gestuur moet word. Besproeiings-landbouers van Luckhoff het ook aangedui dat hulle mieliereste het waarvoor hulle slegs die baalkostes verhaal. ’n Bedrag van R1 772 527 is reeds bestee op dié baalkostes asook die aankoop van die bogenoemde sakke voerpille,” lui die verklaring.

Altesaam 9 414 bale, 20 ton hawer en 16 394 sakke voer en/of lekblokke is reeds aan VL-lede gelewer. “VL is terdeë bewus dat talle landbouers tans onseker is oor wat vir hulle voorlê met die winter op hande en weiding wat nie kon herstel na die laat reën nie. Ons pogings om landbouers met voer, maar ook met humanitêre hulp, te kan bystaan gaan deurgaans voort.”

“VL wil ons opregte dank teenoor Caring Daisies, Voermol asook skenkers en van ons landbouers, wat hulle mede-landbouers bygestaan het, uitspreek vir voer en/of vervoer van voer uispreek. Groot dank ook aan Thuso Meule vir die 28 ton mieliemeel wat hulle geskenk het om meer as 1 600 behoeftiges in die provinsie by te staan. Airports Company South Africa (ACSA) het ook bystand gelewer deur 20 watertenks van 10 000 liter elk aan landbouers in die provinsie te skenk.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.81
-1.0%
Rand - Pond
20.19
+0.2%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,715.07
-0.7%
Silwer
20.58
-2.3%
Palladium
2,252.50
-3.0%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.0%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot