AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Duisende EU boere betoog

Duisende boere en hul trekkers het regoor Europa die strate van stede ingevaar om te betoog oor die krisis in die EU se landboumarkte.

Die Europese boere-unie, Copa-COGECA sê hulle moes met iets vorendag kom om die landboukrisis op te los en wil hê dat Europese Unie (EU)-landbouministers moet optree wanneer hulle vandag ontmoet.

Net in Finland het 5 000 boere en 600 trekkers verlede Vrydag opgetrek, met massa-aksie wat ook in Ierland, Italië, Frankryk, Spanje, Skotland en Brussels plaasgevind het. Copa-COGECA se sekretaris-generaal, Pekka Pesonen, sê boere en koöperasies staar ernstige kontantvloeiprobleme in die gesig en sal hul deure moet sluit.

“Hulle is erg geraak deur die skielike verlies van ons grootste uitvoermark – Rusland – wat €5,1 miljard werd was, weens internasionale politiek. Insetkoste styg en die ineenstorting van die olieprys plaas afwaartse druk op kommoditeitspryse. Die situasie is onaanvaarbaar,” sê Pesonen.

Die €500 miljoen-hulppakket wat in September 2015 deur die EU beskikbaar gemaak is, is net ’n druppel in die emmer en slegs 25% daarvan is tot dusver uitbetaal. “Die EU moet nou optree of die EU sal nie sy groeiende bevolking in die toekoms kan voed nie.”

Copa-COGECA se twee voorsitters sal vandag met EU-amptenare ontmoet en ’n pakket maatreëls aan te vra. Dit sluit in: Die heropening van die Russiese mark en die versnelling van bilaterale handelsooreenkomste met veral Amerika en Japan; die versterking van bemarking en die gebruik van uitvoerkredietversekering; die bestryding van onregverdige praktyke in die voedselketting sodat boere ’n beter wins vir hul produkte kan verdien (hulle kry tans, byvoorbeeld, net 20% van die markprys van steak).

Hulle vra ook vir hulpmiddels om belangrikke kommoditeitmarkte se bestuur en om tydelik die prys vir afgeroomde melkpoeier en botter op te stoot, gegewe hul hoër produksiekoste. Die uitbreiding van private berggeriewe vir varkvleis en suiwelprodukte word ook onder meer aangevra. Die noere wil ook die afskaffing van invoertariewe op veral kunsmis en masjinerie weggemaak hê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.03
+0.2%
Rand - Pond
19.27
+0.3%
Rand - Euro
17.29
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,630.90
+0.5%
Silwer
18.45
+0.5%
Palladium
2,103.50
+3.0%
Platinum
853.50
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n maatjie
Ek is afgetree in Kleinmond en soek iemand om dinge mee te deel. Ek speel tennis en gholf en hou van langs die see stap en waardeer die eenvoudige klein dingetjies wat saak maak
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot