AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Duisende hektare in veldbrande verwoes

Veldbrande saai weer verwoesting in die Oos-Vrystaat, soos verlede jaar!

Sowat 200 000 ha veld is al sedert die begin van die brandseisoen in Augustus vanjaar deur weghol-veldbrande oor die Vrystaat heen verwoes.

Mnr. Malcolm Procter, ’n adjunk-direkteur van die Vrystaatse departement van landbou, bosbou en visserye, sê die meeste brandskade was tot dusver in die Oos-Vrystaat by Bethlehem, Harrismith en Warden.

Volgens hom het sowat 180 000 ha veld die afgelope naweek in die gebiede gebrand. Procter waarsku boere om nie hul veld oorhaastig vir weidingsdoeleindes aan die brand te steek nie, omdat daar na verwagting nog koue fronte op pad is.

Hy sê die brandgevaar met koue fronte is groter weens die sterker wind. “Hou eerder die weer dop en wees versigtig met die brand van veld totdat sowat 25 mm reën in ’n gebied geval het,” sê hy.

“Grondeienaars volg blindelings die voorbeeld van mense wat veld vir weidingsdoeleindes afbrand sonder om die weer in ag te neem.” Procter sê meer as 345 000 ha veld is verlede jaar deur brande in die Vrystaat verwoes. Mnr. Thinus Steenkamp, voorsitter van die sambreel-vereniging vir brandverenigings in die Vrystaat, het ’n beroep gedoen op grondeienaars wat oor genoeg weiding of voer beskik om die veeboere in die geteisterde dele van die Oos-Vrystaat te help. Belangstellendes kan met Vrystaat Landbou in aanraking kom wat die proses sal koördineer of Steenkamp by 083 738 5218083 738 5218 skakel.

’n Vergadering vind Dinsdag, 2 September, in Bethlehemse plaas oor ’n moontlike aansoek om die gebied tot rampgebied verklaar te kry.

Call
Send SMS
Add to Skype
You'll need Skype CreditFree via Skype

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.05
+0.2%
Rand - Euro
17.64
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,713.17
+0.0%
Silwer
20.80
+0.7%
Palladium
2,265.00
+0.1%
Platinum
928.00
+0.3%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot