AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Duisende krokodille weg ná vloed

Meer as die helfte van die 15 000 krokodille van ’n krokodilplaas is nog soek nadat die Limpoporivier oorstroom het.

Die swaar reën in Limpopo het daartoe gelei dat duisende krokodille tans in die Limpoporivier voorkom. Die rivier het Sondag, 20 Januarie 2013, sy walle oorstroom, ook by die Rakwena-krokodilplaas buite Pontdrif, die tuiste van sowat 15 000 krokodille.

Luidens ’n berig in Beeld het mnr. Johan Boshoff, die eienaar, en sy span al ’n paar duisend krokodille in die rivierbos of tussen die lemoenbome op die plaas gevang, maar meer as die helfte word nog gesoek. “Daar was voorheen net ’n paar krokodille in die Limpoporivier. Nou is daar baie,” aldus mnr. Zane Langman, Boshoff se skoonseun.

“Ons gaan vang hulle soos wat boere ons bel en sê daar is krokodille. In Weipe is daar baie en ek het gehoor daar was ook krokodille in Musina op die skool se rugbyveld,” vertel Langman. Die opruimingswerk op die plaas sal na verwagting ’n week lank duur.

Omstreeks 09:00 Sondagoggend het Langman se buurman hom geskakel en gevra vir hulp omdat die rivier begin styg het. Nadat dié huis ontruim is, en Boshoff se huis ontruim is, het Langman en ’n groep mense Boshoff se boot in die water gesit en begin om werkers na veiligheid te vervoer.

Die boot se skroef het in ’n stadium gebreek, en die reddingspogings het langer geduur omdat die mense in die boot moes roei. Die water was op die ou end hoër as die huise se dakke, en ’n groep wat op ’n huis se dak gewag het, was omring deur krokodille. Almal is gelukkig ongedeerd.

Bron: Beeld

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
-0.4%
Rand - Pond
20.10
+0.2%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,714.87
-0.1%
Silwer
20.51
-0.7%
Palladium
2,269.50
+0.5%
Platinum
926.56
+0.5%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,519
+0.5%
Alle aandele
65,929
+0.5%
Hulpbronne 10
63,004
-1.1%
Industriële 25
80,338
+1.4%
Finansiële 15
14,064
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot