AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Duisende leerders by melkdag verwag

Sowat 2 000 leerders vanuit die Overberg en omliggende dele word tydens die Agri Megaweek by die Skolemelkdag verwag.

Sowat 2 000 leerders vanuit die Overberg en omliggende dele word tydens die Agri Megaweek by die Skolemelkdag verwag.

Die Skolemelkdag, ‘n inisiatief wat deur die Melkprodusente-organisasie (MPO) begin is, gaan leerders by die Agri Megaweek opvoed oor die suiwelwaardeketting asook die belangrikheid van suiwel in hul dieët.

Dié konsep was bietjie verder deur die MPO in die Wes-Kaap geneem deur ‘n verskeidenheid skolemelkprogramme deur die jaar aan te bied. Daar word tans op laerskole in Suid-Afrika gefokus.

Tydens vanjaar se Agri Megaweek, wat vanaf 15 tot 17 September plaasvind, gaan ‘n skoleprogram aangebied word wat aktiwiteite en praatjies deur rolspelers in die bedryf insluit.

Leerders sal ook die geleentheid kry om ‘n koei te melk en met regte kalfies en ander plaasdiere kennis te maak met die doel om hulle belangstelling vanaf ‘n vroeë ouderdom te prikkel.

Die primêre doelwit en langtermyn visie is om leerders uiteindelik as Suid-Afrika se toekomstige landbouprodusente, landbou-ingenieurs, navorsers en ekonome op te lei. Die MPO meen dit is van groot belang om meer skole moontlik te betrek.

Die MPO in die Wes-Kaap het in 2009 groot sukses  met soortgelyke programme behaal. Die skolemelkprogram was ook ‘n treffer by die Swellendam-skou en die SA-kaasfees.

7 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.42
+0.6%
Rand - Pond
22.62
+0.1%
Rand - Euro
19.89
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.32
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
976.15
+0.4%
Palladium
1,392.68
-1.0%
Goud
1,942.38
+0.1%
Silwer
22.38
-0.1%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,552
+1.1%
Alle aandele
75,013
+1.0%
Hulpbronne 10
65,189
-0.7%
Industriële 25
101,376
+1.6%
Finansiële 15
15,376
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hoop om die regte een te vind
Ek is n middeljarige man wat nog graag die meeste wil maak van die jare wat ek oor het. Ek het vele belangstellings en beskou die lewe as n avontuur. Ek is opsoek na iemand wat...
Kom ons vat 'n Kans
Ek is 'n vriendelike, eerlike en reguit mens. Hou nie van leuns en dinge wegsteek nie. Wat jy sien is wat jy kry. Treat me the way you want to be treated, . better Be Real!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot